Page 1 of 12

2014 Transvaal Roepkursus

Posted: Tue Jun 17, 2014 1:46 pm
by Geno
Right manne.
Dis weer tyd om 'n roepkursus te reël.
Aanbieder sal Taffie wees, met Niel Viljoen hopelik saam met hom. Ek sal kyk wat ons kan doen.
Venue sal iewers in die Transvaal wees.

Dui asb aan op die poll wanneer sal pas.

Groete
Eugene

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Posted: Tue Jun 17, 2014 1:50 pm
by BennieO
Goeie dag

Ek sal graag so iets wil bywoon, verkieslik later as die veldbrand risikos minder is. Brandsesieon wil ek graag naby die huis wees. Ek het gestem vir November.

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Posted: Tue Jun 17, 2014 2:00 pm
by NicoSmit
Ek sal graag so kursus wil bywoon

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Posted: Tue Jun 17, 2014 3:44 pm
by Katefbessie
ekt gevote september maar enige maand sal pas

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Posted: Tue Jun 17, 2014 4:21 pm
by Reggie Gerber
Oktober of November vir my.

September het ek net te veel dinge aan.

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Posted: Tue Jun 17, 2014 8:52 pm
by Pvdw
Geno ek sal graag wil bywoon as dit naby Pretoria is. Dit sal egter as "toeskouer" wees as daar wel plek oop is. Datum maak nie saak nie dus gaan ek nie stem nie.

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Posted: Tue Jun 17, 2014 9:03 pm
by Gernie
Ek is daar, Geno jy kan maar my naam opsit.

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Posted: Tue Jun 17, 2014 9:32 pm
by Cobus(Cobb)
Pvdw wrote:Geno ek sal graag wil bywoon as dit naby Pretoria is. Dit sal egter as "toeskouer" wees as daar wel plek oop is. Datum maak nie saak nie dus gaan ek nie stem nie.

Ek sit links voor

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Posted: Tue Jun 17, 2014 9:34 pm
by Pvdw
Koosbons sal die braai beman.

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Posted: Thu Jun 19, 2014 3:52 pm
by Jakes
Ek sal dit bywoon

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Posted: Thu Jun 19, 2014 4:08 pm
by green leader
sal daar wees as plek is.

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Posted: Thu Jun 19, 2014 8:37 pm
by Kampies
Kampies sal daar wees, met een nuwe man Jacques Smit. Dankie vir al julle moeite.

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Posted: Sun Jun 22, 2014 7:16 am
by Henry 7
Geno
Die NWKV dra al Neil se kostes-kontak hulle of vra Neil hoe dit werk.
Henry

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Posted: Sun Jun 29, 2014 8:57 pm
by nightro suppressors
Eks in vir hom Geno

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Posted: Sun Jun 29, 2014 9:02 pm
by tripodmvr
Die oorgrote meerderheid het Oktober gekies. As julle ondersteuningspersoneel benodig sal ek kom help en julle op julle tone hou. Dit hang natuurlik van tyd en plek af.

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Posted: Mon Jun 30, 2014 7:56 am
by 222 Sako
Hoe lank is so kursus? Kan dalk so paar manne van die Vrystaat af saambring.

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Posted: Mon Jun 30, 2014 8:18 am
by Carl
Ek moes mooi dink waar die grense van die ou Transvaal was :) Ek kyk uit vir die datums.

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Posted: Mon Jun 30, 2014 10:31 am
by Adrian
Ek is weer in!

Tyd om meer te leer en te kuier met die hoof honde!

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Posted: Sun Jul 06, 2014 6:39 pm
by Roland Risi
If there is still space October would be great but November will also work.

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Posted: Sun Jul 06, 2014 7:10 pm
by Cobus(Cobb)
Ek en Malan is daar om Bakkies te was.... :confused: :confused: ;D ;D

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Posted: Sun Jul 06, 2014 7:16 pm
by NicoSmit
mooi dan kan ek weer cammo gooi jy was en mammie is nie weer die mo@#$r vir my nie Ek is in

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Posted: Sun Jul 06, 2014 8:05 pm
by nols
Ek stel ook baie belang om 'n kursus by te woon . Het julle al 'n idee waar julle die kursus gaan aanbied?
Gaan dit oor 'n naweek wees? September sal goed wees .

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Posted: Mon Jul 07, 2014 10:10 pm
by ed_cik
Geno. I am in for sure again. Looking forward to it

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Posted: Fri Jul 11, 2014 9:29 pm
by De beer
Ek is ook in. Enige maand pas.

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Posted: Sun Jul 13, 2014 8:22 am
by ed_cik
Christiaan. Just remember to bring the Go pro!!