Page 1 of 1

Re: 2014 SAJWV Gestremde Skutkompitisie

Posted: Tue Jun 17, 2014 11:19 am
by JPS
Baie geluk aan oom Adriaan,

Ek was bevooreg om saam die oom te skiet die laaste paar naweke voor die kompetiesie terwyl hy ge oefen het.

Rudolph, dankie vir julle ondersteuning ook met die borgskappe.

Groete
JP

Re: 2014 SAJWV Gestremde Skutkompitisie

Posted: Tue Jun 17, 2014 11:25 am
by FCLoretz
Geluk aan Adriaan.

Hoe het die res van die resultate gelyk?

Re: 2014 SAJWV Gestremde Skutkompitisie

Posted: Tue Jun 17, 2014 11:44 am
by JTM
Geluk Oom Adriaan! Mooi konstante resultate.

Re: 2014 SAJWV Gestremde Skutkompitisie

Posted: Tue Jun 17, 2014 2:10 pm
by atplay
Netjies!! Baie geluk!