Page 1 of 1

Helogen globe voltage

Posted: Thu Jun 12, 2014 9:21 pm
by arno65
ek het n spotlight met n 6 v battary onlangs uitmekaar gehaal en sal graag wil weet of ek 12v op daardie helogen globe van die spotlight kan sit,dankie

Re: Helogen globe voltage

Posted: Thu Jun 12, 2014 9:40 pm
by Gawie(13mm)
Dagsê Arno.

Jammer maat. Ek lees met vaak oë.

Dit gaan maar lol maat. Die ou lampie gaan net vir 'n oomblik baie helder skyn en dan niks.

As jy die lampie ook omskakel na 12v, insluitende die kragtoevoer, kan die spulletjie te warm raak vir die hulsel en jy kan letterlik jou vingers verbrand. Wees maar versigtig.

Groete,
Gawie.

Re: Helogen globe voltage

Posted: Fri Jun 13, 2014 6:49 am
by arno65
Dankie gawie,ek het vermoed my plan gaan nie werk nie,ek sal iewers n 12 v osram globe koop en dit in my gestripte spotlight in bou.