Page 1 of 1
Jag relings weereens deur die mat geval, help!
Posted: Thu Jun 12, 2014 2:45 pm
by alecjohnson
Dit is nou al die twede jaar in 'n ry wat jagreelings deur die mat val vir my. Die jaar het daar virale menangietes op die plaas uitgebreek.
Ek het nou klaar verlof ingesit en kan nie nog die jaar gebruik nie. ek het nou 'n jag plek nodig tussen 17 en 22 junie erens in die weskaap.
Kan iemand my dalk help met kontak besonderhede vir 'n plaas?
ek wil gemsbok en kudu jag en my vriende blesbok, maar op die stadium oop vir idees
Re: Jag relings weereens deur die mat geval, help!
Posted: Thu Jun 12, 2014 3:51 pm
by Jaco vdW
Nou wel nie in die Wes-kaap nie, maar redelik naby aan jou:
Bhejane naby Willowmore
Hoeksfontein - Petrie (Grey Ghost) het baie lekker gejag daar.
Re: Jag relings weereens deur die mat geval, help!
Posted: Thu Jun 12, 2014 3:59 pm
by GreyGhostGear
Hoeksfontein is vol sover ek weet.
Probeer vir Tokkels hier op die forum (Tokjag).
Het nou die dag 'n ding raak ge-"google", naby Merweville - dink dit was iets soos Albert of Alberts Safaris of so iets.
Vaalleegte (Merweville)
The Vale - BF-Wes
Zoetvlei - BF-Wes
Badshoek _ BF-Wes
Gem Safaris - Graaff Reinet.
Re: Jag relings weereens deur die mat geval, help!
Posted: Thu Jun 12, 2014 4:04 pm
by bsaaiman
Hi alecjohnson
Daar naby jou in Albertinia is 'n plaas waar ek nog wil gaan jag. Dit is op die Hectorskraal pad. Die ou se naam is Jas en hy het voorheen konsessie gehad by Beaufort-Wes. Ek was nog nooit op die plaas so ek kan nie waarborg wat jy gaan kry nie aangesien ek ook maar nog net pryslys van hom gekry het. Die ander alternatief is Lasarus wat ook daar naby Albertinia is.
Jas
+27(0)82 54 63630
http://www.coastalhunt.co.za
Lasarus Game Farm
Buffelskraal, Albertinia
+27 (082) 443 1147
lasarus@huntsafari.co.za
Hoop dit help!
Groete,
Bartho
Re: Jag relings weereens deur die mat geval, help!
Posted: Thu Jun 12, 2014 4:13 pm
by DWB
bsaaiman wrote:Hi alecjohnson
Daar naby jou in Albertinia is 'n plaas waar ek nog wil gaan jag. Dit is op die Hectorskraal pad. Die ou se naam is Jas en hy het voorheen konsessie gehad by Beaufort-Wes. Ek was nog nooit op die plaas so ek kan nie waarborg wat jy gaan kry nie aangesien ek ook maar nog net pryslys van hom gekry het. Die ander alternatief is Lasarus wat ook daar naby Albertinia is.
Jas
+27(0)82 54 63630
http://www.coastalhunt.co.za
Lasarus Game Farm
Buffelskraal, Albertinia
+27 (082) 443 1147
lasarus@huntsafari.co.za
Hoop dit help!
Groete,
Bartho
Doen bietjie jou navorsing hier op die forum en jy sal nie meer so graag daar wil jag nie...............
Re: Jag relings weereens deur die mat geval, help!
Posted: Thu Jun 12, 2014 4:27 pm
by alecjohnson
Baie dankie manne het amper almal gebel, maar geen geluk. ek het wel 'n plek Fort Richmond Safaris, weet iemand iets van hulle, dalk al daar gejag...
bsaaiman dankie maar daai plekke moet jy VEEEER van af bly Lasarus is baie mooi maar onbekostigbaar en Jas van coastal hant en karoo bush hunt bly ek net so ver vanaf hu het my vir 'n lelike rige gevat.... Maar dankie die gebaar word waardeur.
Re: Jag relings weereens deur die mat geval, help!
Posted: Thu Jun 12, 2014 4:50 pm
by bsaaiman
Dankie, nou weet ek ook sommer.
Re: Jag relings weereens deur die mat geval, help!
Posted: Mon Jun 30, 2014 2:53 pm
by Swys14
DWB wrote:bsaaiman wrote:Hi alecjohnson
Daar naby jou in Albertinia is 'n plaas waar ek nog wil gaan jag. Dit is op die Hectorskraal pad. Die ou se naam is Jas en hy het voorheen konsessie gehad by Beaufort-Wes. Ek was nog nooit op die plaas so ek kan nie waarborg wat jy gaan kry nie aangesien ek ook maar nog net pryslys van hom gekry het. Die ander alternatief is Lasarus wat ook daar naby Albertinia is.
Jas
+27(0)82 54 63630
http://www.coastalhunt.co.za
Lasarus Game Farm
Buffelskraal, Albertinia
+27 (082) 443 1147
lasarus@huntsafari.co.za
Hoop dit help!
Groete,
Bartho
Doen bietjie jou navorsing hier op die forum en jy sal nie meer so graag daar wil jag nie...............
x2
Re: Jag relings weereens deur die mat geval, help!
Posted: Mon Jun 30, 2014 3:02 pm
by bsaaiman
Hi Swys.
Dankie vir die terugvoer. Gaan die mense mis ry, eerder bietjie verder ry en anderkant Willowmore jag. Sien al verskriklik uit na dit
Bartho.
Re: Jag relings weereens deur die mat geval, help!
Posted: Mon Jun 30, 2014 3:08 pm
by Swys14
bsaaiman wrote:Hi Swys.
Dankie vir die terugvoer. Gaan die mense mis ry, eerder bietjie verder ry en anderkant Willowmore jag. Sien al verskriklik uit na dit
Bartho.
ja nee ek soek self nou 'n plek vir Augustus erens
Re: Jag relings weereens deur die mat geval, help!
Posted: Mon Jun 30, 2014 3:40 pm
by alecjohnson
Ek het reggekom by kimberly Ford richmond safaries
Re: Jag relings weereens deur die mat geval, help!
Posted: Mon Jun 30, 2014 3:41 pm
by bsaaiman
Ons gaan Bhejane toe naby Willowmore.
Re: Jag relings weereens deur die mat geval, help!
Posted: Mon Jun 30, 2014 9:47 pm
by Swys14
bsaaiman wrote:Ons gaan Bhejane toe naby Willowmore.
lekker man, laat weet hoe dit gegaan het, ekt ook al baie van hulle gehoor.
Re: Jag relings weereens deur die mat geval, help!
Posted: Tue Jul 01, 2014 10:41 am
by Jake1
Jas......... eina.