Page 1 of 1
Sightron knobs Resettable
Posted: Thu Jun 12, 2014 10:49 am
by Flip Nel
Sightron SII Big Sky Big Elevation Knobs Target Type (Resettable) kan iemand vir my verduidelik wat beteken met resettable, beteken dit jy kan hom reset soos hy van die fabriek af kom of as jy 'n verstelling doen nadat jy gezero het jy weer terug kan na jou zero punt toe.
Re: Sightron knobs Resettable
Posted: Thu Jun 12, 2014 10:56 am
by Capt. Yoda
Beteken jy kan hom los maak en "zero" waar jy jou scope gezero het.Dan is jou zero op 0 as jy verstaan
http://i245.photobucket.com/albums/gg57/30MMchaingun/Turrets.jpg
Re: Sightron knobs Resettable
Posted: Thu Jun 12, 2014 10:59 am
by Flip Nel
Capt. Oblivious wrote:Beteken jy kan hom los maak en "zero" waar jy jou scope gezero het.Dan is jou zero op 0 as jy verstaan
http://i245.photobucket.com/albums/gg57/30MMchaingun/Turrets.jpg
Dankie nou verstaan ek, so ek kan hom dan opstel en weer terugdraai en hy stop weer waar ek gezero het.
Re: Sightron knobs Resettable
Posted: Thu Jun 12, 2014 11:05 am
by Capt. Yoda
Nee daai is n zero stop.As jy hom opstel en jy draai hom af na 0 (as jy jou 0 op zero gesit het) toe dan sal hy weer op jou oorspronklike zero wees maar as jy af gaan tot waar hy stop gaan jy baie laag wees.
Re: Sightron knobs Resettable
Posted: Thu Jun 12, 2014 11:08 am
by Capt. Yoda
Met daai Sightron wat sulke lekker hoe turrets het is die beste/maklikste om n "custom" turret self te maak.
Draai n stuk wit tape om hom en zero op 100m. Maak n merk sodat jy weet dit is 100m. Dan zero jy op 200m en maak n merk sodat jy weet dit is 200m en so aan tot waar jy wil
http://i1.ytimg.com/vi/LBGBEOAAXWo/hqdefault.jpg
Nou as jy skiet range jy en jy sien dit is 300m so jy draai jou turret tot by die 300m merkie en bombs away.As jy tyd en plek het op jou turret maak dit sommer elke 50m
Onthou net op watse vergroting jy dit doen.
Re: Sightron knobs Resettable
Posted: Thu Jun 12, 2014 11:17 am
by Flip Nel
Baie dankie verstaan nou