Page 1 of 1
Toe draai papier....
Posted: Wed Jun 11, 2014 9:03 pm
by VdWalt

So lyk die pakkie se papier as jy koeels by 'n geweerman koop...
Re: Toe draai papier....
Posted: Wed Jun 11, 2014 9:32 pm
by OMarais
Veeldoelige verpakking
Re: Toe draai papier....
Posted: Mon Jun 16, 2014 5:32 pm
by wlm
Papier is nog heel, dis die dat jy nog die koeels kon koop.
Re: Toe draai papier....
Posted: Fri Jul 04, 2014 9:19 pm
by FE
Dit is hoekom jy 'n pakkie versigtig moet oopmaak, dan kan jy die papier weer gebruik.
Re: Toe draai papier....
Posted: Fri Jul 04, 2014 9:26 pm
by Blesbok
sulke pappier kan n man mos "recycle"
Re: Toe draai papier....
Posted: Tue Aug 19, 2014 12:28 pm
by alecjohnson
Sorrie man ek het nie iets anders gehad nie ek stuur omtrend al my pakkies so
Re: Toe draai papier....
Posted: Tue Aug 19, 2014 1:48 pm
by tripodmvr
Al wat ek kan sĂȘ is kolskoot.