Page 1 of 1
BIPOD ADAPTER VIR TIKKA SPORTER
Posted: Wed Jun 11, 2014 11:48 am
by Carel Kolesky
Waar het die manne met sporters hulle sn gekry?Help asb!
Re: BIPOD ADAPTER VIR TIKKA SPORTER
Posted: Wed Jun 11, 2014 7:23 pm
by Drenalinjunkie
Brownells
Re: BIPOD ADAPTER VIR TIKKA SPORTER
Posted: Wed Jun 11, 2014 9:05 pm
by JPS
Safari en outdoor, en brownells
Re: BIPOD ADAPTER VIR TIKKA SPORTER
Posted: Thu Jun 12, 2014 7:07 am
by Carel Kolesky
More JPS-by watter S&O-gister met persoon by Stellenbosch tak gepraat wat gese het hulle stock dit nie
Re: BIPOD ADAPTER VIR TIKKA SPORTER
Posted: Thu Jun 12, 2014 11:20 am
by JPS
Ek het by Pta tak gekoop so rukkie terug.
Maar was genoodsaak om een van brownells af in te bring aangesien ek hom gemisplaas het en SO nie gehad het nie.
Groete
JP
Re: BIPOD ADAPTER VIR TIKKA SPORTER
Posted: Thu Jun 12, 2014 11:24 am
by Nickvn
As ek reg kan onthou was daar een in die boks met myne. Wag nog vir kaartjie om hom te gaan oplaai.
Re: BIPOD ADAPTER VIR TIKKA SPORTER
Posted: Thu Jun 12, 2014 11:39 am
by Drenalinjunkie
Nickvn wrote:As ek reg kan onthou was daar een in die boks met myne. Wag nog vir kaartjie om hom te gaan oplaai.
Nope. Dit is n mount vir jou sling en nie n bipod nie. Indien dit wel een is dan is jy baie gelukkig! Myne het glad nie een gehad nie maar dit kan wel wees dat Tikka hulle nou saam gee. My sporter was die eerste een in die land en ek het hom al in 2011 gekry so dis nou al so rukkie terug.
Re: BIPOD ADAPTER VIR TIKKA SPORTER
Posted: Thu Jun 12, 2014 11:43 am
by JTM
Hoe moet dit lyk?
Re: BIPOD ADAPTER VIR TIKKA SPORTER
Posted: Thu Jun 12, 2014 11:45 am
by JTM
Watse tipe bipod het jy? Een wat op sling stud monteer of een vir Picatinny/Weaver rail?
Re: BIPOD ADAPTER VIR TIKKA SPORTER
Posted: Thu Jun 12, 2014 11:53 am
by Nickvn
Ek hoop om my Harris op n sling stud te monteer op die sporter. Hoop dit gaan so werk.
Re: BIPOD ADAPTER VIR TIKKA SPORTER
Posted: Thu Jun 12, 2014 11:53 am
by Nickvn
Die een in die boks het soos hierdie een No2 gelyk.
http://www.harrisbipods.com/adapters.html
Re: BIPOD ADAPTER VIR TIKKA SPORTER
Posted: Thu Jun 12, 2014 3:45 pm
by JTM
Ek sal dink dat die HB6 eerder meer geskik sal wees, maar ek is seker Tikka sal darem die regte een saam met hulle gewere verskaf.
Re: BIPOD ADAPTER VIR TIKKA SPORTER
Posted: Thu Jun 12, 2014 3:53 pm
by JPS
Dit is die HB6 wat pas en werk vir harris bipod.
Groete
Re: BIPOD ADAPTER VIR TIKKA SPORTER
Posted: Sun Jun 15, 2014 10:51 am
by Carel Kolesky
my sporter het ook net gekom met aanhegtingstuk vir sling-lyk my die HB 6 IS WAT EK NODIG HET-DANKIE-MOET NOU NET EEN SOEK!
Re: BIPOD ADAPTER VIR TIKKA SPORTER
Posted: Sun Jun 15, 2014 2:45 pm
by JTM
Dit is dieselfde wat die ouens op die CZ200 luggewere ook gebruik. Dalk kan julle by Airgunwarehouse ook regkom.
http://airgunwarehouse.co.za/contact-us/
Re: BIPOD ADAPTER VIR TIKKA SPORTER
Posted: Sun Jun 15, 2014 3:05 pm
by Nickvn
Carel wrote:my sporter het ook net gekom met aanhegtingstuk vir sling-lyk my die HB 6 IS WAT EK NODIG HET-DANKIE-MOET NOU NET EEN SOEK!
Laat ons weet as jy kry. Ek sal dan ook een nodig he.
Re: BIPOD ADAPTER VIR TIKKA SPORTER
Posted: Wed Jun 25, 2014 6:59 pm
by Nickvn
Ek het vandag my Sporter opgetel en ja daar was nie n stud vir die bipod in nie. Ek kon ook nerens so n adapter kry nie. Orals gesoek maar sonder sukses. Ek het toe n tydelik plan gemaak en dit werk nogal.
In die boks was n ekstra gewone houd stud skroef. Ek het toe een van die skroewe in die gleuf uitgeskroef en met n 4mm boor hom bietjie groter geboor en die ander stud daar ingeskroef. Hy het lekker styf ingeskroef en die Harris sit mooi vas. n Par skote geskiet en dit lyk of hy sal werk.
Re: BIPOD ADAPTER VIR TIKKA SPORTER
Posted: Wed Jun 25, 2014 7:43 pm
by Nickvn
Re: BIPOD ADAPTER VIR TIKKA SPORTER
Posted: Wed Jun 25, 2014 8:06 pm
by Drenalinjunkie
Goeie plan!
Re: BIPOD ADAPTER VIR TIKKA SPORTER
Posted: Wed Jun 25, 2014 9:43 pm
by Carel Kolesky
gaan ook daardie prober-dankie