Page 1 of 1

Die Willys Jeep >> enig in sy soort.

Posted: Mon Jun 09, 2014 1:03 pm
by Dolf014
Een van my jagmaats, oom Wessel, het baie tyd en geld spandeer om die 1947 linkerhand stuur Willys te maak soos hy hom wil hĂȘ. Ook verander na regterhand stuur. Nuwe Toyota 4Y engine in met Hilux ratkas en diffs. Ek het nie eens 'n jagbakkie nie, nog spog ek maar met 'n ander man se vere (Jeep)

Re: Die Willys Jeep >> enig in sy soort.

Posted: Mon Jun 09, 2014 1:28 pm
by Frederik
Baie grant ja soos jy se die enigste een in sy soort.

Re: Die Willys Jeep >> enig in sy soort.

Posted: Mon Jun 09, 2014 1:38 pm
by Werries1
Dit lyk nie net na 'n lekker Jagwa nie maar ook of jy kan Vis trol met die vistok houers angter op. Haha!! ;D ;D ;D

Re: Die Willys Jeep >> enig in sy soort.

Posted: Mon Jun 09, 2014 1:44 pm
by Dolf014
Werrie, daai pype is vir die "pulley pyp". Jy steek die pulley pyp bo in daai vistok houers. Dan gaan die winch se kabel booroor die pulley pyp om die groot bokke op te trek. Jy is reg; hulle lyk nogal soos visstok houers :)

Re: Die Willys Jeep >> enig in sy soort.

Posted: Mon Jun 09, 2014 3:00 pm
by Cobus(Cobb)
Baie mooi, hy kort net 'n jakkals stoel...

Re: Die Willys Jeep >> enig in sy soort.

Posted: Mon Jun 09, 2014 3:28 pm
by JAGTERSREG-JRM
Dit is nou wragtag oulik....wel gedaan

Re: Die Willys Jeep >> enig in sy soort.

Posted: Mon Jun 09, 2014 3:41 pm
by Jonie
Wragtig mooi , hy gaan maar sukkel om kudutjie agterin te kry.

groete

Jonie

Re: Die Willys Jeep >> enig in sy soort.

Posted: Mon Jun 09, 2014 6:03 pm
by Louis Kriel
Enige ryding met n Toyota engine in moet n sukses wees!

Re: Die Willys Jeep >> enig in sy soort.

Posted: Thu Jun 12, 2014 3:02 pm
by Dolf014
Jonie; jy laai nie die kudutjie agterin nie, jy hang hom teen die groen net op met die winch.

Re: Die Willys Jeep >> enig in sy soort.

Posted: Thu Jun 12, 2014 3:13 pm
by RUPERT
N mooi Kudu sal ook sommer vir daai willie power stearing dan gee.Dit is nou mos n praktiese custom job daai

Re: Die Willys Jeep >> enig in sy soort.

Posted: Thu Jun 12, 2014 3:15 pm
by Chevvy SS
Lyk asof hy deur 'n plaashek reverse het.......?