Page 1 of 1

PH kursus in verre N-Tvl?

Posted: Mon Jun 09, 2014 11:42 am
by Werner
Goeie more aan almal. Ek woon tans in die Louis Trichardt area hier bo in Limpopo. Ek het bietjie gesoek maar sien nie iemand wat kursusse in my area aanbied nie. Kan iemand my met n voorstel help van iemand wat geldige PH kursusse in my omgewing of die naaste aan my aanbied? Dankie julle.

Re: PH kursus in verre N-Tvl?

Posted: Mon Jun 09, 2014 1:20 pm
by JAGTERSREG-JRM
Werner wrote:Goeie more aan almal. Ek woon tans in die Louis Trichardt area hier bo in Limpopo. Ek het bietjie gesoek maar sien nie iemand wat kursusse in my area aanbied nie. Kan iemand my met n voorstel help van iemand wat geldige PH kursusse in my omgewing of die naaste aan my aanbied? Dankie julle.

Dagse


Skakel dalk vir Gerhard Steenkamp, hy is egter in Naboomspruit omgewing

Re: PH kursus in verre N-Tvl?

Posted: Mon Jun 09, 2014 5:04 pm
by Werner
Dankie JM, waar kan ek sy kontak besomderhede kry?

Re: PH kursus in verre N-Tvl?

Posted: Mon Jun 09, 2014 7:18 pm
by JAGTERSREG-JRM
Werner wrote:Dankie JM, waar kan ek sy kontak besomderhede kry?

0825614681

Re: PH kursus in verre N-Tvl?

Posted: Wed Jun 11, 2014 4:55 pm
by Werner
Dankie!