Page 1 of 1

Dagroep

Posted: Sat Jun 07, 2014 11:32 am
by Roberto
Dagse

Ek soek 'n paar voorstelle vir dagroep op jakkalse.Kos-,jakkalsroep?As daar manne is wat dalk al in die Karoo probeer het,enige raad sal welkom wees.Ek is maar desperaat so maak nou rerig nie eintlik saak van waar jy is nie,as jy sukses in die dag gehad het met roep,help asb.

Groetnis

Re: Dagroep

Posted: Sun Jun 08, 2014 2:43 pm
by jaracal
Jy kan onder die lede afdeling kyk vir die maniere van roep, dagroep veskil nie vreeslik van die maniere wat ek daar geplaas het nie. sement damme, koppies, windpompe ens kan gebruik word om die jakkalse voor te le^. Die gebruik van trail kameras help ook om vas te stel waar hulle loop en dan kan jy hulle daar gaan voorsit of roep.

Groete

Re: Dagroep

Posted: Mon Jun 09, 2014 8:37 am
by BLOK
Of bestel sommer by Jaracal sy dagroe CD wat jou alles sal leer wat jy moet weet van n dagroep. ;) ;D ;D