Page 1 of 1
Hulp met obt op n 22 250
Posted: Fri Jun 06, 2014 12:43 pm
by shooter
Dagse. Ek soek asb hulp met die bepaling van die obt op n 25.92 duim loop op my 22 250 remington sps varmint. Of as iemand my net kan se waar ek daai exel pragram kan kry wat dit uitwerk
Re: Hulp met obt op n 22 250
Posted: Fri Jun 06, 2014 2:11 pm
by Gian_dP
Hier is n link na die webwef waar jy dit kan aflaai.
http://www.the-long-family.com/OBT%20tool%20V1.xls
Re: Hulp met obt op n 22 250
Posted: Fri Jun 06, 2014 2:30 pm
by shooter
Baie dankie ek waardeer
Re: Hulp met obt op n 22 250
Posted: Fri Jun 06, 2014 3:00 pm
by shooter
Ek is dom met die tegnologie en sukkel baie
Re: Hulp met obt op n 22 250
Posted: Fri Jun 06, 2014 4:06 pm
by Gian_dP
Node nr OBT
1 .879mS
2 .963
3 1.102
4 1.187
5 1.325
6 1.411
7 1.549
Dit is die OBT waardes vir die verskillende nodes in n loop van 25.92 duim
Re: Hulp met obt op n 22 250
Posted: Fri Jun 06, 2014 4:40 pm
by shooter
Ek verdien jou regtig nie. Ek het gegaan waar jy gese het maar ja soos ek gese het ek nie so goed met tegnologie nie. Baie dankie
Re: Hulp met obt op n 22 250
Posted: Fri Jun 06, 2014 7:16 pm
by Gian_dP
Plesier