Page 1 of 1
243 ai en 87gr peregrine vrg 4
Posted: Wed Jun 04, 2014 11:31 pm
by mossie
Naand
Sou iemand belangstel hier is n reseppie wat werk vir my:
243 ai
26 duim vls met 1- 9.125 groefdraai
winchester dop
45 gr S365 (lot 76)
Spoed 3200 vps Gemiddeld van vier skote)
tpl 69.3mm
Groete
MOSSIE
Re: 243 ai en 87gr peregrine vrg 4
Posted: Thu Sep 25, 2014 11:07 pm
by WerMos
Manne
Wies skiet nog 87gr Vmax deur hul 243AI myne 26'' loop en dop H2O vol 57.25gr
Ek gebruik S365 lot 72 en kry op 45.5gr druk tekens op slagdoppie. en spoed 3360fps
Hoe loop julle resepte met TPL en lading?
Dankie ek luister graag?
Re: 243 ai en 87gr peregrine vrg 4
Posted: Fri Sep 26, 2014 7:08 am
by Flip Fouche
Wermos
My 243 is by die geweersmid.Hy word ge-ackley.Ek het ook 87 Vmax en S365 lot 72.Sal laat weet hoe gaan die kombinasie werk.
Groete
Flip
Re: 243 ai en 87gr peregrine vrg 4
Posted: Fri Sep 26, 2014 8:31 am
by DanieDegenaar
Sien dis nie net ek wat die V-max gogga gebyt het nie. Het so ruk terug gaan ladings doen vir my 243 en hier was die groep wat ek gekry het:
Re: 243 ai en 87gr peregrine vrg 4
Posted: Fri Sep 26, 2014 8:45 am
by Capt. Yoda
Onthou elke geweer verskil maar so bq so die kans dat iemand anders se lading in jou roer gaan werk is maar min.
87gr Vmax
Lapua dop H2O volume 54gr
365 lot 72
42.3gr
Federal magnum Match Primer
TPL 69.30mm
3072fps uit 23" loop
Die groepe lyk gewoonlik so iets *
Re: 243 ai en 87gr peregrine vrg 4
Posted: Fri Sep 26, 2014 8:35 pm
by Flip Fouche
Degenad wrote:Sien dis nie net ek wat die V-max gogga gebyt het nie. Het so ruk terug gaan ladings doen vir my 243 en hier was die groep wat ek gekry het:
Degenad
Is jou 243 n ackley?
Flip