Page 1 of 1

270 koeels

Posted: Wed Jun 04, 2014 8:52 am
by Triple2
Ek het my 270 verkoop, en sit met n paar verskillende koeels vir die wat wil speel/eksperimenteer.

96 x Hornady Interlocks 140gr
27 x GS Custom 110gr HV
74 x Sierra Gamekings 130gr
±90 Highland 130gr SP
±30 Ammocil 120gr Culling Bullets

Ek kan redelik help met vervoer rondom GRT/P.E/Oudtshoorn. Anders posgeld vir jou

Groete
Devan
nul agt 2906 een sewe94

Re: 270 koeels

Posted: Wed Jun 04, 2014 9:01 am
by Carl
Devan
As die HV's nog daar is in Desember kan ek hulle oplaai oppad see toe;)

Re: 270 koeels

Posted: Wed Jun 04, 2014 9:55 am
by J le Roux
Dag Devan, ek sal graag oorneem wat Carl nie vat nie, as dit reg is kontak ek jou.

Re: 270 koeels

Posted: Wed Jun 04, 2014 9:57 am
by Carl
As jy alles wil vat is dit reg.

Re: 270 koeels

Posted: Wed Jun 04, 2014 9:59 am
by Triple2
Sorry, als het baas gekry