Page 1 of 1
Sightron SII Big Sky 6-24*42
Posted: Mon Jun 02, 2014 10:52 am
by Flip Nel
Het iemand al die scope gebruik, hoe goed is hulle, hoe konstand verstel die turrents en hoe goed hou hulle hulle Zero. Wil dit gebruik op 'n bakkie geweer.
Dankie
Re: Sightron SII Big Sky 6-24*42
Posted: Mon Jun 02, 2014 1:11 pm
by Louis Kriel
Yes Flip ek het n S2 Big Sky 3.5-10x42 op my 303. Baie nice "eye relief" en hou sy zero baie goed ten spyte van rowwe behandeling deur my seun in die jagveld.
Re: Sightron SII Big Sky 6-24*42
Posted: Mon Jun 02, 2014 1:16 pm
by Capt. Yoda
Goeie glas en goeie turrets. Dit is n goeie scope
Re: Sightron SII Big Sky 6-24*42
Posted: Mon Jun 02, 2014 1:41 pm
by Arnold
Wat prys hulle as ek mag vra?
Re: Sightron SII Big Sky 6-24*42
Posted: Mon Jun 02, 2014 1:46 pm
by Flip Nel
Dankie Ouens
Ek kan nou 'n tweedehanse een kry vir R 6 700.00
Re: Sightron SII Big Sky 6-24*42
Posted: Mon Jun 02, 2014 2:43 pm
by Louis Kriel
Ek het myne op Ebay gekoop vir $276 toe die wisselkoers R6.80 was. Op Ebay is daar altyd n kans dat jy n "dud" kan kry so ek sal dit nie weer doen nie. Ek sien die 3.5-10x42 is afgehaal vd katalogus. Seker te naby aan die 3-9x42.