125gr Noslers
Posted: Thu Feb 17, 2011 8:37 pm
Naands? Manne
Ek is maar nuut hier op die forum maar lees al n geruime tyd. Ek boer hier tussen Bethlehem en Warden innie VRYSTAAT. Is mos maar eintlik saaiwereld maar die meeste van ons het bees en skaap om al die mielies op die lande op te eet. Ek herlaai vir my 300H&H en .223 en binnekort 243AI.
Ek sien van die manne skiet uit 1:9 243 lope ligte punte wat dan nou nie regtig sin maak nie(volgens die slimmes). Ek wonder of ek 125gr Noslers met my 300 H&H sal kan skiet dat hulle groepeer. My loop is n 1:10 Bartlein. Net perdalks sal hy erens n sweetspot h?. As iemand dit al gedoen het laat weet maar.
Sien hier kan ek nog baie leer.
Groete