Page 1 of 1
ervaring met die Lynx LX2 6-20x40AO Teleskoop
Posted: Sat May 31, 2014 9:58 pm
by Flip Nel
Het iemand ervaring met die teleskoop en veral die teikenskiet turrent, stel hy konstant, wil dit op my 300 Win gebruik, moet geskik wees vir korter en langer skote op wild, daaroor is die turrent se akkuraatheid belangrik, dankie
Re: ervaring met die Lynx LX2 6-20x40AO Teleskoop
Posted: Sun Jun 01, 2014 11:43 pm
by Flip Nel
Niemand nie

Re: ervaring met die Lynx LX2 6-20x40AO Teleskoop
Posted: Mon Jun 02, 2014 8:06 pm
by arno65
Hi daar Flip,wil net weet of jy al gekoop het of dink jy om te koop?
Re: ervaring met die Lynx LX2 6-20x40AO Teleskoop
Posted: Mon Jun 02, 2014 8:39 pm
by Flip Nel
arno65 wrote:Hi daar Flip,wil net weet of jy al gekoop het of dink jy om te koop?
Was te bang om te koop, het nou 'n Sightron SII Big Sky 6-24*42 gekoop
Re: ervaring met die Lynx LX2 6-20x40AO Teleskoop
Posted: Mon Jun 02, 2014 9:27 pm
by arno65
eks seker jy sal nie spuit wees nie.My Nikon monarch 5-20x44 het twee dae terug in die pos gekom,en ek wou jou aanraai om na hulle te kyk,maar jou Sightron klink soos n baie goeie teleskoop