roofdier culling kursus in die Oos-Kaap
Posted: Thu Feb 17, 2011 6:57 pm
Hi. Ek geniet die site vreeslik. Ek het hom vandag ontdek toe ek verveeld was by die werk...
Eerstens hou ek van al die afrikaans wat hier gepraat word. Die boertjies rule! Soveel ander soortgelyke sites is engels.
Die skiet gogga het onlangs my gat heavy gebyt. Dit het begin by air rifles, maar ek het onlangs my oorlede pa se sako forrester .308 gerestoureer en nou is ek gehoek!
As my vrou weet hoeveel geld ek spandeer 'in duisternis' dan flippen skei sy my. My werks kollega looi jakkalse op hulle plaas en het 'n kursus geloop sodat hy 'n permit kon kry. Ek het ook onlangs op www.africanpredator se site gekom en daai ou lyk hardcore. So, in julle manne se opinies, wie/ waar kan ek 'n goeie culling kursus doen hier naby PE se wereld?
Ek het gedink om so 'n kursus te doen en 'n permit te kry en te gaan bundu bash naweke by manne wat nie self skiet nie en wat probeme met roof diere het. Ek het selfs gedink ek sal die man nie eers geld vra nie en eerder miskien 5 dooie jakkalse ruil vir 'n kudu vir die pot of iets.
Enige advies sal welkom wees
Groete
Dan