Page 1 of 1
4 geweer kluis
Posted: Thu Feb 17, 2011 5:29 pm
by Tim - Karoo
Hi Manne
Ek is op soek na 'n 2de handse 4x geweer kluis. So na as moontlik aan Graaff-Reinet / Ooskaap.
Re: 4 geweer kluis
Posted: Mon Mar 07, 2011 5:18 pm
by iceman1982
Tim, gaan jou laat weet. Moet net my sake onder beheer kry. Ek is in PE
Groete
Re: 4 geweer kluis
Posted: Thu Mar 10, 2011 10:38 am
by Christoff Bosch
Hallo Tim
Het vir jou 'n splinternuwe 4 geweer kluis vir R2350.00
Lock ,stock & barrel
Port Elizabeth
041 4847818
Re: 4 geweer kluis
Posted: Fri Mar 11, 2011 11:06 am
by Chris101
Christoff
Wil jou graag kontak maar daai no wil nie reageer nie.
Chris101
Re: 4 geweer kluis
Posted: Fri Mar 11, 2011 11:21 am
by iceman1982
Chris,
Probeer maar weer, dis die regte nommer daai
Re: 4 geweer kluis
Posted: Fri Mar 11, 2011 4:24 pm
by Chris101
Dankie Ice