Page 1 of 1

Chrony

Posted: Fri May 30, 2014 2:44 pm
by bsaaiman
Hallo daar

Ek wil vir my 'n chrony koop om te help met lading ontwikkeling. Het gedink om die Chrony F1-Masters te kry?

Wat is julle ervaring met die model of moet ek eerder bietjie meer betaal vir 'n alternatiewe model?

Groete,

Bartho

Re: Chrony

Posted: Fri May 30, 2014 3:00 pm
by RUPERT
Hy werk vir my

Re: Chrony

Posted: Fri May 30, 2014 3:25 pm
by Carel Kolesky
Is dit Bartho van Basie?

Re: Chrony

Posted: Fri May 30, 2014 3:30 pm
by bsaaiman
@ Rupert - Dankie

@ Carel, Basie wie? Ken 'n Basie maar weeet nie of dit dieselfde persoon is nie?

Re: Chrony

Posted: Fri May 30, 2014 3:38 pm
by Carel Kolesky
is basie saayman van hartenbos jou pa?

Re: Chrony

Posted: Fri May 30, 2014 3:59 pm
by bsaaiman
Hi Carel,

Nee ek is van die Vrystaat Saaiman's :)

Bartho

Re: Chrony

Posted: Fri May 30, 2014 4:00 pm
by Carel Kolesky
Sorry !

Re: Chrony

Posted: Fri May 30, 2014 6:35 pm
by junglejulian
As jy kan kry die Pro crono met digitale skerm.hy het meer funksies soos Es,Sd en ook gemiddelde spoed lesing asook n geheue sodat jy later jou skote weer kan nagaan.ek het self so een en is baie tevrede.die F1 het ek ook al gebruik maar verkies die Pro Crono

Re: Chrony

Posted: Sat May 31, 2014 7:19 am
by Giepie
Stem saam met Julian.