Page 1 of 1
Sightron Scopes
Posted: Thu May 29, 2014 9:19 pm
by MEERKAT
Hallo
In die sightron reeks is daar 'n 10-50x60 scope , enige iemand met kennis oor die scope.Is die sightron reeks airgun of koeel geweer scopes, sien die reviews is baie goed oor die scopes.
Groetnis
MEERKAT
Re: Sightron Scopes
Posted: Thu May 29, 2014 10:02 pm
by Louis Kriel
Re: Sightron Scopes
Posted: Fri May 30, 2014 7:29 am
by Sangoma (IAN)
Hi Meerkat, gan lees bietjie op Amerikaanse forums oor die Sightron scopes. Hulle is baie popular oor see. Daar is baie inligting oor hulle. Fantastiese scopes en baie goeie waarde vir geld. Word in Japan vervaardig
Re: Sightron Scopes
Posted: Fri May 30, 2014 7:35 am
by JTM
Ek het airgun geskiet met so scope en later dit op my .243 gesit en dit het net so lekker daarop ook gewerk. Dit was net 'n "overkill" van 'n scope vir wat ek met my geweer doen en het dit toe met 'n laer vergroting scope vervang. Ek mis my Sightron elke dag en ek sal beslis weer een koop. Dalk net 'n laer vergroting model soos die 6-24.
Dit vat baie oefen om x50 vegroting baas te raak en te kan gebruik. Daai fyn straaltjie lig (Exit Pupil) wat uit die scope kom is moelik om te vang met die oog as jy dit nie gewoond is nie. Dit vreet baie tyd dan om teikens te soek en jou skoot weg te kry. Natuurlik is mirage teen daai vergroting ook meer prominent.