Geweer Kamoflering
-
Sinkvalk
Geweer Kamoflering
Ek lees en sien op baie van die amerikaanse "sniper" websites hoe die manne hulle gewere verf en dit lyk baie deftig- nou ja ek het nou iets gesien wat my fasineer .
Het iemand al so projek getakel? Watter verf (Die soorte verf wat die amerikaners gebruik is nie hier beskikbaar so ver ek weet nie) kan mens gebruik en watter prosedures volg mens om te verhoed dat die verf afdop waneer dinge warm word.

- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Geweer Kamoflering
Manne, kyk bietjie hier:
http://www.camodipkit.com/
http://www.camodipkit.com/
Goed, beter, 6millimeter!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Geweer Kamoflering
jy kry materiaal cammo amper soos n rolplyster, behalwe dat die materiaal net aan homself kleef en dus afgehaal en oor en oor gebruik kan word. dit los ook nie gom aan jou loop nie. so as jy besluit jy soek weer jou swart loop, haal die materiaal af en bere dit, tot jy dit weer wil gebruik. ek dink dis die beste kuese van 2 werelde
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
stf
- Full Member

- Posts: 169
- Joined: Sat Sep 05, 2009 6:37 pm
Re: Geweer Kamoflering
Dag Manne,
Chris Kruger by Armtech in Potchefstroom doen ook kamoeflering op gewere en teleskope.
Kontak hom gerus vir meer besonderhede
Stf

Dankie Manne
Dit lyk maar na 'n tammletjie. Ek het bietjie opgelees op Dura-coat se webwerf en gesien hulle ship reg oor die wereld, selfs Asia, maar Afrika is nie in ingesluit op die sipping list nie. Ek het nou Dura Coat self gemail en die vraag gevra. Ek wag in spanning

Dagse almal
Duracoat het vir my 'n epos gestuur en is as volg:
Greetings,
DuraCoat is flammable and shipping options are regulated. We are not able to ship via USPS, UPS, or Fedex to South Africa. The only way for us to ship there is using a freight forwarder. This usually costs between $500 and $1000. Since other countries do not have the same regulations as we do, you could see if one our European dealers is able to ship to you. Please check with Valsgard Services & Trade www.durano.no or Waffen-Airbrush www.waffen-airbrush.de.[/color]
Best Regards
Ek het op die Waffen-Airbrush website ingegaan en trala daar is Suid Afrika op die shipping list so ek reken ons kan van daar bestel - ek neem aan dit is in denemarke as ek na die epos adres kyk

koop boeta koop!! jy gaan lekker wins maak as jy dit weer aan ons gaan verkoop
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Re: Geweer Kamoflering
Nie Denemark nie, dis Duitsland.
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Geweer Kamoflering
ek het sommer vir my cammo tape gekoop en my geweer daarmee toegedraai. as ek more gatvol is daarvoor, dan haal ek dit weer af en bere dit tot ek weer n ander werk het daarvoor.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Geweer Kamoflering
Hier is my camo:
http://jaracal.com/http://jaracal.com/p ... ic.php?t=9
Groete en rustige nag,
Eugene
http://jaracal.com/http://jaracal.com/p ... ic.php?t=9
Groete en rustige nag,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- Naas
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm
Re: Geweer Kamoflering
Net n klip inie bos.
Omdat mens nie hier by ons regtag verf of coutings in die hande kry,wat vir
geweer afwerking gemaak word nie.Gebruik ek sommer altyd (Stone chip )
Dit is die couting wat onder aan jou bakkie se sy paneele is,om tekeer vir die klippies wat opslaam.
Jy kry dit sommer by jou hardewaare winkel,omtrent 60.00 vir n lieter.Kry dit ook net in wit,swart
en grys.Dit is n water basis,soo dit maak baie lekker skoon.Dis n lekker duk verf,en ek spuit dit sommer net so
,sonder om dit te verdun uit die spry gun.Ek skuur die kolf (Sinteties)af met 440 skuurpapie En dan vee ek hom af met
Benzien.Plak die chekkering toe met tape,want die verf maak n reedelike dik kout.Ek spuit die kolf laag ver laag en laat dit
mooi droograak in die son.Ek sal na elke 2de laag n 1000 skuurpapier vat om die oppervlak mooi glat te hou.Moenie tedik spuit nie
die laae moet mooi droog word.Ek sit gewoondlik so 10 tot 15 Couts oor,Voordat ek die texture opsit.Maak die wind do min as moontlik
op die sprygun.En maak jou verf toevoet groot oop dat daar sulke lekker groot druppels verf uitkom.Ek staan dan lekker ver weg en spuit dan
die laaste.Ek hou maar die laaste cout dop,om nie die kolf te nat te maak nie,dit moet net n paar druppels wees wat oorals op die kolf sit.
Die Couting is nie so sterk soos die ander nie,daarom as sie kolf nou mooi droog is.Vat ek woodok se Velvit vernis en spuit die
kolf dan n Ligte cout.Dan begou die kolf daai lekker rubberige gevoel en blink nie teveel nie.
Ek het laasweek begin om te experimenteer met die wit.Ek wil poeiuer verf (van kinders)gebruik on dit so paat skakeerings in camo temeng,
Ek het al n mooi kleur gekry,maar wil nog toets hoe die poeier die kwalietyd van die couting beinvloed,Ek sal laatweet.
Naas Potgieter

- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Geweer Kamoflering
Naas
Jy kry 'n spesiale "gun" wat bo-op die bottel stonechio vasskroef. Hy spuit die tekstuur wat soos druppels lyk baie mooi. Ek het my beachbuggy "gecamo" deur wit stonechip met gewone pva verf kleursel te meng. Alby is waterbasis so hy meng mooi. Ek het Clearcote wat hulle op Metalic motor spraypaint sit oorgespuit en dit is dan 'n goeie harde sealer. Werk baie goed en hy het al 'n paar rowwe trips in bosse gehad en sy verf is nog net so mooi soos die dag tot ek hom geverf het.
Ek dink dit is 'n goeie verf vir die kolf maar dit is "rubber" en sal afbrand op die loop.

Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Naas
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm
Re: Geweer Kamoflering
Sinkvalk
Jes,ek weet van die gun,maar sit spuit baie duk.
Die gun sal werk vir die texrure,maar die spry gun werk vir my beter.
Ek her ook al Clear cout gebruik vir die sealer en om dit harder temaak,maar
dit blink teveel
Ek gebruik nie die verf op die loop self nie,net op die kolf.
Naas
Jes,ek weet van die gun,maar sit spuit baie duk.
Die gun sal werk vir die texrure,maar die spry gun werk vir my beter.
Ek her ook al Clear cout gebruik vir die sealer en om dit harder temaak,maar
dit blink teveel
Ek gebruik nie die verf op die loop self nie,net op die kolf.
Naas
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Geweer Kamoflering
Die ouens hier by die sprayshop is net ingat en wil nie vertel maar ek weet dat hulle iets bysit wat die coating 'n matt finish gee. Dit blink niks.Naas wrote: Ek her ook al Clear cout gebruik vir die sealer en om dit harder temaak,maar
dit blink teveel
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Naas
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm
Re: Geweer Kamoflering
Christo.
Ek weet ook van daai flatner.ek het al van daai swart spry blikkies se matt clear cout gebruik.dit werk,
maad die heel beste sal wees as mens n hardner kan gebruik.Ek het nou die dag my kolf se ou couting afgegaal,
Ek vat die my vrou se haardroor,en probeer die couting bietjie warm maak om maklikker aftekom,wat gebeur het toe is,
daar waar ek dit warm gemaak get was die couting klip hard en het geklou soos ......... .
So ek dink as mens die kolf vir soo paar muniete bak teen so 60 graade,begoort dit mooi droog en hard teword.
Ek hou nie daarvan om die sealers tegebruik nie,want daar stone chip het vir my n baie mooi flat finich as hu net so droog is.
Daar is n hardner op die mark wat die bouers gebruik saamet pollie filler,wonder of dit dalk sal werk.
Ek sal die toetse doen sodraa ek weer tyd kry vir speel,sal jou dan laatweet.

More manne,
Hier is 'n maatskappy in SA wat die dipping doen:
http://www.hydro-graphics.co.za/
Ek dink ek gaan hulle 'n lui gee oor my .308....
Groete,
Eugene
Hier is 'n maatskappy in SA wat die dipping doen:
http://www.hydro-graphics.co.za/
Ek dink ek gaan hulle 'n lui gee oor my .308....
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Geweer Kamoflering
Geno, as jy met daai manne gepraat het gee bietjie vir ons terugvoer asb man.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Geweer Kamoflering
Ja asb wil hulle ook bel maar sien nie hulle tel no nie
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Geweer Kamoflering
Geno
Ek weet van n man of 2 wat sommer die spuitkannetjies die werk laat doen. EK sal ook my 308 skenk as toets produk..
Laat weet asb as jy aan die gang is wat en hoe..
Groete
Jacques

Shoot straight and tell the truth!
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1240
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: Geweer Kamoflering
More manne
'n Foto van my plankgeweer wat Chris van Armtec gedoen het.
[img width=560 height=418]http://i780.photobucket.com/albums/yy85 ... ing022.jpg[/img]

.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Geweer Kamoflering
Is julle nie bang as jy die geweer teen 'n bossie los dat jy hom nie weer kry nie? 
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Geweer Kamoflering
G E N O ??? ? ??
waar is jy my seun? het jy ons verlaat? ? ?