Page 1 of 1

Wild Fire klanke

Posted: Thu May 29, 2014 10:34 am
by Jakkie 321
Dagse

Ek het my wild fire klanke wat jy saam met hom kry virloor "lang storie". Is daar dalk iemand wat dit het en vir my kan aanstuur bv CD of memory card of so iets.

Groette

Re: Wild Fire klanke

Posted: Fri May 30, 2014 10:40 am
by jaracal
Jakkie
Die plek by wie jy die foxpro gekoop het behoort vir jou die klanke weer te kan oplaai of aanstuur. Jy kan dit ook op foxpro se webblad aflaai weet net nie of jy daarvoor gaan betaal nie.
Dan kan jy ook klanke koop on-line wat jy kan oplaai
Groete
Heinrich