Scope verstel
Posted: Wed May 28, 2014 1:50 pm
Goeie dag,
Ek soek hulp asseblief. Ek het 'n Nikon Monarch geweer scope.
6-20x44. Hoe stel julle(Nikon eienaars) die eye relief. Ek moet die scope tot op 20 vergrooting
stel om op 200m te skiet en sien dan nie eers die koeƫl gate nie.
Ek het kontak lense. Die ander Nikon manne se die scope is baie helder
maar ek sukkel. Skreeu asb. wat doen ek verkeerd.
Dankie
Groetnis
Henk