Page 1 of 1
WAARDE VAN MAUSER
Posted: Thu Feb 17, 2011 2:02 pm
by bullseye
KAN IEMAND VIR MY S? WAT DIE WAARDE + - IS VIR N MAUSER 6.5X57 GEWEER MET N LEOPOLD 2.5-10X45 TELESKOOP OP.DIE GEWEER HET NOG NIE MEER AS 400 SKOTE GESKIET NIE. VERDER IN BAIE GOEIE TOESTAND.
DANKIE
BEN.
Re: WAARDE VAN MAUSER
Posted: Thu Feb 17, 2011 2:11 pm
by 300Winmag
Jammer om vir jou te se maar daai dingetjie is useless - ek sal jou 'n guns doen en
hom oorvat - laat weet my net waar en wanneer ek die pappiere kan kom teken.

Re: WAARDE VAN MAUSER
Posted: Thu Feb 17, 2011 3:33 pm
by Penkop
Is dit nie dalk 'n 6.5x55 nie? Jaar vervaardig?
groete
Re: WAARDE VAN MAUSER
Posted: Thu Feb 17, 2011 3:34 pm
by Geno
Daai klink soos 'n porra-mauser.
Re: WAARDE VAN MAUSER
Posted: Thu Feb 17, 2011 4:16 pm
by Ponkie
Geno
Ek dink ook so!
Persoonlik hou ek nie baie van daardie mauser aksies nie! 2 van my vriende het beide sulke 6.5 mausers maar kan nie 'n agterste mounting vir hulle scope he nie agv daai slot-aksie!
Daai volbase gemonteer aan die voorste mount doen dit net vir my nie. Hou egter BAIE van die kaliber! Ok nee wag ookmaar net met 'n 51mm dop en 40grade skouertjies!
Groetnis
Ponkie
Re: WAARDE VAN MAUSER
Posted: Thu Feb 17, 2011 4:50 pm
by bullseye
HALLO MANNE
DIT IS N K98 AKSIE . DIT IS N 6.5X57 MAUSER KALIBER EN GEWEER. DIE GEWEER IS DEUR ROSENTALS IN WINDHOEK INGEBRING IN 1998
WEET NIE HOE OM FOTO OP TE SIT NIE.
DANKIE
BEN
Re: WAARDE VAN MAUSER
Posted: Fri Feb 18, 2011 1:46 pm
by bullseye
DAGS? MANNE
KAN IEMAND MY ASSEBLIEF VERWYS NA IEMAND WAT WAPENS SE WAARDE KAN BEPAAL
BAIE DANKIE
BEN
Re: WAARDE VAN MAUSER
Posted: Fri Feb 18, 2011 3:21 pm
by Jeagermeister
Ek het eendag so 'n Mausertjie by Rosenthals gesien..
Oorspronklike 7x57 K98 Double Square Bridge Mauser Sporter..
Geen een van ons het genoeg geld om daai Dingetjie te betaal nie.. (ek hoop nou nie ek onderskat iemand se finansiele posisie hier nie) AS oom Ben se ene so ene is..
Die einenaar wou he.. , luister nou mooi, die geweersmid moet die aksie se Double Square Bridge afdraai, om Scope Mounts te kon opsit!!! Moes dan ook die Yster visiere afhaal om 'n Silencer te kon maak pas..
Die Smid het net geweier... gese hy doen dit nie aan daai geweer nie... PUNT!
Ai tog oom Ben, 'n fotokie sal gaaf wees...
Re: WAARDE VAN MAUSER
Posted: Fri Feb 18, 2011 3:36 pm
by BLOK
Ben
Stem saam foto sal baie wardeer word stuur hom maar ek sit hom op. Vir daai wardasie skakel Classic Arms in Witbank (0)13 656 2923.
Hulle het gewoonlik die waardes en weet hoe groot die aavraag na so geweer sal wees. Laat weet ons ook maar wat dit is.
Blok.
Re: WAARDE VAN MAUSER
Posted: Mon Mar 07, 2011 11:03 pm
by fanie17
JEAGERMEISTER
Dit is nie nodig om die brug af te draai nie, jy moet die blokkies uit sorteer,ek het twee sulke gewere myne is net magnum aksies.Ek sou my totaal besk@k het as iemand n brug op so n geweer af draai.Ben daar is geen manier om n waarde te bepaal sonder n foto en meer inligting nie,watse K89 is dit wat is die loop ,hoe lyk die kolf.Dit kan n Kroep mauser wees wat nie noodwendig baie werd is nie of een van baie ander wat n sak vol geld werd is.
Re: WAARDE VAN MAUSER
Posted: Tue Mar 08, 2011 12:06 am
by suid wes
WAARDE KAN NIE REGTIG BEPAAL WORD NIE DINK MEER DIT GAAN OOR OPIENNIE, MA EENDING IS SEEKER AS SY LOOP NIE BAIE GEWERK HET NIE SKIET HY SAAM EENIGE 243.EK HET DIE 6.5X55 EN EK SKIET SONDER STRONT DASSIES OP 300M.MET N 95G HORNADY V-MAX LOOP DAAI 57 MAKLIK 3500 FPS EN ERG AKIERAAT. DIE JAGTER KLAS MET NET N 6X VERGROOTING OOR 100M EN 200M WENNER AL 4 JAAR HIE BY ONS IS N 6.5X57 SWEET SE MUSER. DA WORD BEWEER DAT DA MEER MOOS'E IN KANADA STAAT GESKIET WORD AS WILD HIER MET N 30 06. LAADINGS ONDER HERLAAI.
WEES SLIM EN HOU HOM,KYK OP YOUTUBE.
Re: WAARDE VAN MAUSER
Posted: Tue Mar 08, 2011 6:12 pm
by bullseye
HALLO SUID-WES
SAL DAAI 95GR HORNADY STABILISEER IN N 1 IN 8 LOOP AS JY MEER INLIGTING HET OOR LADING SAL EK BLY WEES. SO TERLOOPS WAT SE DOPPE GEBRUIK HY OP SY 6.5X57
DANKIE
BEN.