Page 1 of 1

LED Bulb vir 18V Makita

Posted: Tue May 27, 2014 9:08 pm
by Karooklong
Hi Manne ek het een van die Makita BML 185 flitse - werk met dieselfde battery as bore.

18 V 3Ah Litium Ion.

Ek het gewonder om mens nie 'n 18V LED bulb sal kry wat in die halogeen een se plek pas nie - die flits behoort 'n bars hou te skyn en lang werkverrigting te gee ?

Gee bietjie raad of waar mens moet aanklop vir dit.



PJ

NS Laat jou lig skyn . . .

Re: LED Bulb vir 18V Makita

Posted: Fri May 30, 2014 10:34 pm
by Sangoma (IAN)
N gewone 12V LED behoort ook te werk. Baie led's werk van 12-36V

Re: LED Bulb vir 18V Makita

Posted: Sat May 31, 2014 10:02 am
by Karooklong
Sangoma waar kan mens van die bulbs bestel ?

Dankie

Re: LED Bulb vir 18V Makita

Posted: Sat May 31, 2014 11:57 am
by Karooklong
Jy kry nou die tipe head en kan dan jou bestaande batterye gebruik.

http://www.toolcentre.co.za/torch-bml18 ... 4m3syjhEqc

Dit gaan dieselfde kos as om 'n bulb te kry wat 500 lumens gee.