Page 1 of 1
Steinert SuperChrono
Posted: Tue May 27, 2014 11:56 am
by BennieO
Goeie dag
Ek is besig om my dinge reg te kry om te begin self laai.
Ken iemand die chronograaf? Of is die Shooting Chrony voldoende? Wat beveel julle aan?
Ek wil graag net 'n ding eenkeer koop en weet dit is reg.
Dankie
Re: Steinert SuperChrono
Posted: Tue May 27, 2014 12:02 pm
by Eugene
Ken nie die chrony nie, maar gewone Shooter Chrony behoort meer as voldoende te wees. As jou begroting dit toelaat, sal ek beslis kyk na die Magnetospeed. Dit is wel duurder, maar die maklike gebruik daarvan, tesame met die feit dat weersomstandighede geen invloed gaan hĂȘ nie (jy kan selfs in die donker skiet!), maar dit 'n wenner in my boek. Die prys (R5k+), is wel bietjie hoog, maar huil een keer en huil klaar...
As ek die diesel wat ek al uitgery het skietbaan toe en dan is die wind te erg of dis bewolk of reenerig, in berekening bring, kon ek seker al amper 2 Magnetospeed chronies gekoop het.....
Re: Steinert SuperChrono
Posted: Tue May 27, 2014 12:28 pm
by Johnnie De Wet
R4800Incl.Vat. ?
Re: Steinert SuperChrono
Posted: Tue May 27, 2014 12:28 pm
by 375fanatic
teen die tempo wat sommige ouens chronies raakskiet kon hulle 3 magnetos koop
