Page 1 of 1
Scope Level - Xtreme hardcore
Posted: Mon May 26, 2014 3:17 pm
by Johan Reyneke
Ek wil so een hê
Wonder of hulle sal uitvoer na SA
Hulle website
http://xtremehardcoregear.com/tru_level_pic_rail.html
Re: Scope Level - Xtreme hardcore
Posted: Mon May 26, 2014 3:38 pm
by FCLoretz
Kan THOR engineering nie so iets maak nie?
Re: Scope Level - Xtreme hardcore
Posted: Mon May 26, 2014 6:21 pm
by Gawie(13mm)
Dit lyk baie knap, maar is nie so prakties nie.
Jy sal jou kop van die wangstuk moet afhaal om die borrel te sien.
Re: Scope Level - Xtreme hardcore
Posted: Mon May 26, 2014 8:20 pm
by Johan Reyneke
Selfs hierdie sal goed werk wat deur hulle gemaak word
Re: Scope Level - Xtreme hardcore
Posted: Mon May 26, 2014 8:41 pm
by Arnold
Johan, jy gaan daai bubbles moeilik sien as jy met jou wang op die kolf is.
Re: Scope Level - Xtreme hardcore
Posted: Thu Jul 24, 2014 2:10 pm
by Johan Reyneke
Sal iets dalk beter werk
Re: Scope Level - Xtreme hardcore
Posted: Thu Jul 24, 2014 4:04 pm
by Johan Reyneke
Ludwig het jy direk van hulle bestel?
Re: Scope Level - Xtreme hardcore
Posted: Thu Jul 24, 2014 5:33 pm
by Capt. Yoda
Vra vir geno of daai level wat op die rail sit vir hom werk.ek het 2 vortex levels wat werk soos daai level wat ludwig van praat en n nightforce wat omtrent bo op die scope kom en eks nie vreeslik mal oor een nie.dalk is my cheeckpiece te laag of iets ma die een wat vir my die beste werk is die een wat op jou scope se rail vas kom wat lekker laag hier langs jou ken amper uit kom.ek skiet met al 2 oe oop so ek kan hom heeltyd dop bou
Vir my dink ek sal daai eerste een wat jy gewys het nogalslekker werk
Re: Scope Level - Xtreme hardcore
Posted: Thu Jul 24, 2014 8:08 pm
by Gawie(13mm)
Ek en 'n paar vriende het die eerste bus gemis toe Ludwig van die levels ingebring het en het toe op ons eie tien ingebring.
Dit is werklik een van die beste toevoegsels tot my wapenplatform. Myne sit net agter die voorste ring op my teleskoop. Met albei oë oop is dit die laaste ding wat ek sien voor ek my linker oog toemaak. Ek hoef glad nie my wang van die kolf te haal nie en dus is my tyd tussen opvolgskote minimaal. Skiet, volg deur, "cycle", "check cant" en skiet.
Baie goeie belegging.
Re: Scope Level - Xtreme hardcore
Posted: Fri Jul 25, 2014 9:02 am
by Kalahari
Gawie(7mm) wrote:Ek en 'n paar vriende het die eerste bus gemis toe Ludwig van die levels ingebring het en het toe op ons eie tien ingebring.Dit is werklik een van die beste toevoegsels tot my wapenplatform. Myne sit net agter die voorste ring op my teleskoop. Met albei oë oop is dit die laaste ding wat ek sien voor ek my linker oog toemaak. Ek hoef glad nie my wang van die kolf te haal nie en dus is my tyd tussen opvolgskote minimaal. Skiet, volg deur, "cycle", "check cant" en skiet. Baie goeie belegging.
Ek was ook in Gawie se pakkie gewees, goeie belegging. Net jammer ek kon nie een vir die "lefties" kry nie.....
Re: Scope Level - Xtreme hardcore
Posted: Fri Jul 25, 2014 9:29 am
by Arnold
Die Acuracyfirst level is 'n nice pakkie en ek sal nog sien hoe hy werk. Agv die kurwe van die bubble tube werk hy in die teenoorgestelde rigting as 'n standaard reguit level. Met die acuracyfirst moet jy die geweer kantel in die rigting wat jy die bubble wil skuif en met 'n standaard level moet jy die geweer in die teenoorgestelde rigting kantel.
Die wheeler wat uitklap is seker minder as helfte van die prys en werk ook vir my lekker want hom kan ek sien terwyl ek agter die scope is en hoef sleg my oog na die level te beweeg en dan terug na die reticle.
Re: Scope Level - Xtreme hardcore
Posted: Fri Jul 25, 2014 10:08 am
by Arnold
Ek vind nie dat die "bubble" in die Accuracyfirst level so maklik beweeg soos my Wheeler se bubble nie. Ek het die Accuracyfirst level nog nie baie gebruik nie en hoop ek hou van hom.
Altwee het positiewe en negatiewe punte.
Re: Scope Level - Xtreme hardcore
Posted: Fri Jul 25, 2014 10:39 am
by Eugene
Ludwig wrote:Ek het gesien dat Eugene se AF level se balletjie ook nie so sensitief en maklik beweeg soos myne nie.
Ludwig, klink nou of myne reg en die standaard is en joune stukkend en die uitsondering is....

Re: Scope Level - Xtreme hardcore
Posted: Fri Jul 25, 2014 10:49 am
by Gawie(13mm)
Party van ons bewe net so vinnig dat dit lyk of die balletjie nie beweeg nie
Re: Scope Level - Xtreme hardcore
Posted: Fri Jul 25, 2014 11:10 am
by Dries101
Ek gebruik Sinclair se bubble level en hulle is goedkoop- werk soos n bom