boog jag video

Post Reply
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

boog jag video

Post by Gerhard »

Hier is video wat ek in 2007 gemaak het.

http://www.youtube.com/watch?v=OmkYWUFBtrI

Bok het 60 tree gegaan toe is petrol klaar.

Penetrasie was basies die hele lengte van die bok se lyf gewees agv die quatering away skoot....
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Ambessa

Re: boog jag video

Post by Ambessa »

Hallo Gerhard

Jy maak grand videos. Presies waar het die punt hom getref? Beeld is onduidelik. Te veel stof.

Ambessa
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: boog jag video

Post by Gerhard »

Ambessa wrote: Hallo Gerhard

Jy maak grand videos. Presies waar het die punt hom getref? Beeld is onduidelik. Te veel stof.

Ambessa
Ambessa,

Dankie man.

Hier is foto van die entrance wound

Image

en dis waar die pyl uit is...

Image
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: boog jag video

Post by Gerhard »

Ek was laas jaar vir week in Mei maand in Suid Afrika gewees.

Ek kon net eendag in die veld spandeer met die boog.

http://video.google.com/videoplay?docid=-2138466647550440340

Het darm die vorige aand jakkals geskiet gekry.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Ambessa

Re: boog jag video

Post by Ambessa »

Hallo Gerhard

Seker nie die rooijakkals met die pyl aangedurf nie....

Ambessa
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: boog jag video

Post by Gerhard »

Ek het jakkals al geroep vir ander ou om te probeer skiet met die boog.

Jakkals is een van die mees senuagtige diere in Afrika en reageer blits vinnig en string jump kaanse is baie goed.

Ek het glo dat wanneer dit by jakkals kom daar net een manier is om hulle te jag en dit is met die geweer van my killing chair af. Anders mors jy my tyd en dan is daar nog een geleer.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Ambessa

Re: boog jag video

Post by Ambessa »

Hallo Gerhard

Duidelik gepraat uit ervaring oor die lot van die rooijakkals.

Ambessa
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: boog jag video

Post by Christo »

Gerhard

Mooi video oor die Rooibok, Hy het nogal erg gespanne gelyk .

Ek dink ook die jakkies moet eerder lood vreet.

Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: boog jag video

Post by Gerhard »

Christo wrote: Gerhard

Mooi video oor die Rooibok, Hy het nogal erg gespanne gelyk .

Ek dink ook die jakkies moet eerder lood vreet.

Christo
Hey Christo,

Ja jong ek het hom vinnig geskiet want die res van die trop was net links van hom gewees en ek sou nie sommer weer oop skoot kry so in die trop nie.

Maar ek leer met elke jag meer en meer....

Kan nie wag vir Mei maand nie en het nie laas jaar rooibok geskiet nie, kudu koei blou wildebees en zebra hings met die boog geklop.

Hopelik kry ek daai groot ram hierdie jaar.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Post Reply