Page 1 of 1

Wangstuk vir jou geweer kolf

Posted: Sat May 24, 2014 1:53 pm
by mariojacobs1
Lyk baie beter as daai swart plastiek een en hy stel op en af
het dit by Jeff gesien sy broer doen dit vir R1300

http://i679.photobucket.com/albums/vv15 ... 02_853.gif
http://i679.photobucket.com/albums/vv15 ... 54_428.jpg

Re: Wangstuk vir jou geweer kolf

Posted: Sat May 24, 2014 2:16 pm
by James Wilson
Is dit dalk n advertensie?

Re: Wangstuk vir jou geweer kolf

Posted: Sat May 24, 2014 2:58 pm
by Johan Nel
Dit lyk goed Mario. Gaan jy dit op jou geweer laat doen?

Re: Wangstuk vir jou geweer kolf

Posted: Sat May 24, 2014 8:23 pm
by Flip Nel
EK gaan nie by kolf so sny nie :):

Re: Wangstuk vir jou geweer kolf

Posted: Sat May 24, 2014 9:38 pm
by Johnnie De Wet
Wat sal so job kos? Ek het n geweer met n ietwat van n chin weld... lyk na die oplossing.

Re: Wangstuk vir jou geweer kolf

Posted: Sun May 25, 2014 8:05 am
by vriell
Baie netjies ! het dit nou die dag gesien by 'n byeenkoms.Werk baie lekker !! maar gaan nie werk by sintetiese kolwe nie.....

Re: Wangstuk vir jou geweer kolf

Posted: Sun May 25, 2014 4:02 pm
by mariojacobs1
James Wilson wrote:Is dit dalk n advertensie?
Nee nie advertensie nie het dit net gesien en die werk is baie goed gedoen het gedink die mense sal daarvan hou