Jakkals loop in suurgras
Posted: Thu May 22, 2014 11:06 pm
Hello julle,
Hier in die Rooiduine (Uhlenhorst omgewing) praat en vra ons dikwels of die Jakkalse net op die duine rondloop vir makilike paaie en in die 2 spoorpad omdat die gras baie en lank is.
Op die manier met spore optel leer ons ook hul gebied/area ken waar hulle beweeg.
Laas naweek is die teef geroep en geskiet. Wat baie opvallend was is dat sy heel swart was van in die Suurgras rondloop. Die fotos wys nie so mooi nie, maar die wat weet hoe swart n Dorperskaap raak in die gras sal weet wat ek bedoel.
Die ervare ooms hier vertel dat n jakkals nie in die gras sal rondloop nie maar eerder op die duine.
Ek reken n jakkals loop rond daar waar hy kos kry, al beteken dit in die langgras.
Sal graag van die ervare manne wil weet wat hul gewoontes beter ken as ek.