Page 1 of 1

MARCH 1-10X24 vir my Schmeisser AR15

Posted: Thu May 22, 2014 5:19 pm
by G-force

Re: MARCH 1-10X24 vir my Schmeisser AR15

Posted: Thu May 22, 2014 5:20 pm
by Cobus(Cobb)
Nou sal ek begin lotto speel....Wat prys die brille??

Re: MARCH 1-10X24 vir my Schmeisser AR15

Posted: Thu May 22, 2014 5:47 pm
by JPS
Ge,

Lekker stukkie gereedskap daai vir AR....

Re: MARCH 1-10X24 vir my Schmeisser AR15

Posted: Thu May 22, 2014 8:21 pm
by LUAN
Dis waarvan ek praat hoekom kan daar nie meer sulke veelsydige scopes wees nie? Of is dit moeilik om hom so te maak? 1xvergroting vir close range (bosbok/bosvark oor honde) en dan 10x vir die langer skote.

Re: MARCH 1-10X24 vir my Schmeisser AR15

Posted: Thu May 22, 2014 10:21 pm
by Louis Kriel
Sjoe daais n mooi scope! Daars seker nie n meer veelsydige scope as 1-10 nie. Prys?

Re: MARCH 1-10X24 vir my Schmeisser AR15

Posted: Fri May 23, 2014 7:21 am
by Capt. Yoda
Geluk G.Dis n bitter lekker scope daai

Re: MARCH 1-10X24 vir my Schmeisser AR15

Posted: Fri May 23, 2014 7:58 am
by Marc
Geluk Ge

Uitstekende Scopie daai !!!!

Re: MARCH 1-10X24 vir my Schmeisser AR15

Posted: Fri May 23, 2014 8:29 am
by Arnold
Baie mooi G-Force!
Wys nou 'n foto van die scope op die roer man, ek is baie nuuskurig.

Re: MARCH 1-10X24 vir my Schmeisser AR15

Posted: Fri May 23, 2014 8:37 am
by G-force
Arnold wrote:Baie mooi G-Force!
Wys nou 'n foto van die scope op die roer man, ek is baie nuuskurig.
Dankie almal.
Arnold hy gaan nou eers op my 30-06 Ruger klim vir n jag wat opkom in Junie.My NV is tans op my AR15 vir die jakkalse.

Re: MARCH 1-10X24 vir my Schmeisser AR15

Posted: Wed May 28, 2014 8:42 am
by G-force
G-force wrote:
Arnold wrote:Baie mooi G-Force!
Wys nou 'n foto van die scope op die roer man, ek is baie nuuskurig.
Dankie almal.
Arnold hy gaan nou eers op my 30-06 Ruger klim vir n jag wat opkom in Junie.My NV is tans op my AR15 vir die jakkalse.
So hier is hy tydelik gemonteer op my Ruger vir n jag in Junie maand.Ek kon net stainless matt mounts kry :( .
Die ou Lynx was op gewees:
[image]http://i677.photobucket.com/albums/vv140/rooibok_2009/Ruger%2030-06/DSC00471_zps39561cc9.jpg~original[/image]
March 1-10x24:
[image]http://i677.photobucket.com/albums/vv140/rooibok_2009/Ruger%2030-06/DSC00476_zps6473dee0.jpg~original[/image]
[image]http://i677.photobucket.com/albums/vv140/rooibok_2009/Ruger%2030-06/DSC00486_zpsf09fb342.jpg~original[/image]
[image]http://i677.photobucket.com/albums/vv140/rooibok_2009/Ruger%2030-06/DSC00480_zps54eb9bce.jpg~original[/image]

Re: MARCH 1-10X24 vir my Schmeisser AR15

Posted: Wed May 28, 2014 12:09 pm
by Wouter Roets
Hallo Ge

Baie geluk met hierdie kopie en mag hy jou net oneindige plesier gee. n 1-10 vergroting is verseker nie n algemene verskeinsel nie en maak die teleskoop ongelooflik veelsydig. Ek glo hy gaan n great toevoegsil wees op daai AR. Hoe is die teleskoop se eye-relief met die gedagte dat n mens hom op groot kalibers monteer?

Groetnis
Wouter

Re: MARCH 1-10X24 vir my Schmeisser AR15

Posted: Wed May 28, 2014 12:29 pm
by G-force
Wouter Roets wrote:Hallo Ge

Baie dankie Wouter.Hy het n goeie eye relief(86mm-98mm).My 7 jarige dogter het deur hom gekyk en sommer self gese die scope is beter as die ander.Ek dink sy kon makliker deur hom sien.Die manne in Aus by wie ek hom gekoop het se die meeste manne wat die model koop gebruik hom vir groot wild.
Groete
Ge

Re: MARCH 1-10X24 vir my Schmeisser AR15

Posted: Wed May 28, 2014 1:08 pm
by Wouter Roets
Hallo Ge

Dankie vir die terugvoer. Met daai eye relief sal hy baie mooi werk op groot kalibers. Ek glo hy sal heel opgewasse wees vir die recoil soos wat ek al gelees het van March se kwaliteit. Ek sien afhangende van die kruishaar is hulle so tussen $1850-2100 maar ek sien nie die DI kruishaar op hulle webtuiste wat jy het nie. Ek sien net n DE kruishaar. Is joune n verligte kruishaar of is hy ge-etched? Hoe gevoelig is die parallax op hom? Ek sien ook dat die teleskoop 200MOA het vir elavasie sowel as wind wat werklik iets besonders is. Jammer vir al die vrae maar hierdie is werklik n impressive stukkie toerusting.

Groetnis
Wouter

Re: MARCH 1-10X24 vir my Schmeisser AR15

Posted: Wed May 28, 2014 1:17 pm
by G-force
Wouter Roets wrote:Hallo Ge

Dankie vir die terugvoer. Met daai eye relief sal hy baie mooi werk op groot kalibers. Ek glo hy sal heel opgewasse wees vir die recoil soos wat ek al gelees het van March se kwaliteit. Ek sien afhangende van die kruishaar is hulle so tussen $1850-2100 maar ek sien nie die DI kruishaar op hulle webtuiste wat jy het nie. Ek sien net n DE kruishaar. Is joune n verligte kruishaar of is hy ge-etched? Hoe gevoelig is die parallax op hom? Ek sien ook dat die teleskoop 200MOA het vir elavasie sowel as wind wat werklik iets besonders is. Jammer vir al die vrae maar hierdie is werklik n impressive stukkie toerusting.

Groetnis
Wouter
Wouter skies daai was n vinger fout gewees,dit moes Deplex gewees het.Geen probleem nie.Stuur my gou n email na gjooste@hotmail.com dan sal ek bietjie korrespondensie aanstuur wat die manne aan my gestuur het.Jou antwoorde le daar.
Groete
Ge