Page 1 of 1
trail cam jakkalse en hyena
Posted: Wed May 21, 2014 9:09 am
by henrygriffiths
fotos wat gister aand geneem is naby die plek waar die dag roep van oggend gedoen het en die teef geskiet het,
http://i1063.photobucket.com/albums/t510/henrygriffiths1/HUNT0105.jpg
http://i1063.photobucket.com/albums/t510/henrygriffiths1/HUNT0082.jpg
http://i1063.photobucket.com/albums/t510/henrygriffiths1/HUNT0032.jpg
Re: trail cam jakkalse en hyena
Posted: Wed May 21, 2014 5:15 pm
by johans
die tasco neem mooi fotos henry,hoe ver was die jakke van hom af?
Re: trail cam jakkalse en hyena
Posted: Wed May 21, 2014 6:23 pm
by henrygriffiths
hulle was so 10 tree skat ek van die kamera
Re: trail cam jakkalse en hyena
Posted: Wed May 21, 2014 6:40 pm
by Jakkie 321
Henry
Wat het jou laat besluit om die kamera daar te sit,het jy hulle merk plek gekry of daar gehoor etc.
Groette
Re: trail cam jakkalse en hyena
Posted: Wed May 21, 2014 10:48 pm
by theedge
Nou moet jy hulle met die roer skiet en nie die cam nie - netjies maat
Re: trail cam jakkalse en hyena
Posted: Thu May 22, 2014 5:30 am
by henrygriffiths
ek het n pens daar uigegooi en kamera opgesit om te kyk wat is daar, my skiet stoel kom oor n week terug van pta het paar werkies aan hom laat doen, dan is hulle diep in die moeilikheid!
Re: trail cam jakkalse en hyena
Posted: Thu May 22, 2014 6:15 am
by Jakkie 321
Ok dankie Henry.
Groette