Page 1 of 1

Probleem diere KZN

Posted: Tue May 20, 2014 7:15 pm
by Roger
Ek sien nou net op die nuus hoe verloor die boere in KZN beeste deur troppe rond loper honde.
Kan mens hulle help?

Re: Probleem diere KZN

Posted: Wed May 21, 2014 6:20 am
by Reggie Gerber
Hulle kan vir my bel Roger ;D ;D

Re: Probleem diere KZN

Posted: Wed May 21, 2014 6:45 am
by Roger
Reggie Gerber wrote:Hulle kan vir my bel Roger ;D ;D
Ek sit links voor :-)