Page 1 of 1

vortex 3-12x56

Posted: Mon May 19, 2014 7:36 pm
by johans
ek hoor die scope gaan oor so maand hier wees,ekt hom bietjie gaan google en hulle se hys gemaak om in low light te skiet.prys klink ook nie sleg nie

Re: vortex 3-12x56

Posted: Mon May 19, 2014 7:43 pm
by Frikkie Coetzee
Wow. Nie geweet hulle maak n x56 nie.