Page 1 of 1

Spekbos (nie spekboom soos in Oos-Kaap)

Posted: Sun May 18, 2014 7:30 pm
by Chevvy SS
My maat boer met skaap in die Boesmanland en ek wil 'n klompie plante vir hom in die hande kry en neem (hy weet nie daarvan nie).

Ek het ook gehoor dat die plante maklik vermeerder kan word deur steggies te maak. Wat is jul ondervinding daarvan? Kan dit as byvoeding dien in droogtetyd?

Re: Spekbos (nie spekboom soos in Oos-Kaap)

Posted: Mon May 19, 2014 11:43 am
by Beyers