Page 1 of 1

Hoe om nie 'n bakkie uit te sleep nie!

Posted: Mon May 12, 2014 2:25 pm
by Geno

Re: Hoe om nie 'n bakkie uit te sleep nie!

Posted: Mon May 12, 2014 2:45 pm
by jamalley
Sulke k....k gebeur net as jy wil "afshow"

Re: Hoe om nie 'n bakkie uit te sleep nie!

Posted: Mon May 12, 2014 3:03 pm
by FCLoretz
hahahahahaha, what a tool

Re: Hoe om nie 'n bakkie uit te sleep nie!

Posted: Mon May 12, 2014 4:10 pm
by BLOK
Is that the crasiest thing you have ever seen ;D ;D ;D ;D Lukkiest sou ek eerder se.

Re: Hoe om nie 'n bakkie uit te sleep nie!

Posted: Mon May 12, 2014 4:49 pm
by ROBBIE1
Gerick tot vervelens maar geen breinselle nie bwhahahahah! Wat n joke!

Re: Hoe om nie 'n bakkie uit te sleep nie!

Posted: Mon May 12, 2014 7:36 pm
by Marc
As hulle maar net Fords gehad het :laugh:

Re: Hoe om nie 'n bakkie uit te sleep nie!

Posted: Mon May 12, 2014 9:00 pm
by Beretta
Marc nou praat jy ek sal darem gelike het om hulle te wys ;D ;D ;D ;D

Re: Hoe om nie 'n bakkie uit te sleep nie!

Posted: Mon May 12, 2014 10:32 pm
by Marc
Oom hulle reken mos die Toyota badge het nie verniet 'n perd op nie. As hy 'n kolletjie stof sien dan wil hy net daarin gaan rol ;D

Re: Hoe om nie 'n bakkie uit te sleep nie!

Posted: Mon May 12, 2014 11:24 pm
by SV MAD (Henk)
hahaha, miskien het hulle a land rover nodig gehad, daai is nie toyota wereld nie lyk dit my

Re: Hoe om nie 'n bakkie uit te sleep nie!

Posted: Tue May 13, 2014 7:31 am
by Gawie(13mm)
Manne, julle mis almal die punt hier.
"4x4 101": "Go around the obstacle if possible". >:+

As ek een van die manne se borge was, sou ek net daar my naam van hul voertuie laat verwyder het.

Met dit alles in aggenome:"Speel bly darem maar lekker, veral as die speelgoed brul"!!! ;D

Re: Hoe om nie 'n bakkie uit te sleep nie!

Posted: Tue May 13, 2014 7:32 am
by Geno
SV MAD (Henk) wrote:hahaha, miskien het hulle a land rover nodig gehad, daai is nie toyota wereld nie lyk dit my

Enige bakkie sou omgeval het in daardie situasie.