Page 1 of 1

2.2 Ford Ranger double cab

Posted: Sun May 11, 2014 7:43 pm
by SmitH
Hi ek beplan om vir my die 2.2 double cab te koop . Nou wil ek net by die manne hoor wat een het of hulle enige probleme het of gehad het met hulle.

Groete Smit

Re: 2.2 Ford Ranger double cab

Posted: Sun May 11, 2014 8:07 pm
by JPS
Double post sien onder.

Re: 2.2 Ford Ranger double cab

Posted: Sun May 11, 2014 8:08 pm
by JPS
JPS wrote:Het dinsdag my 45000 km die s gehad en nog niks probleme sover nie. Nou 14maande.

Het wel so knippie onder my sitplek gebreek en die hele unit is onder waarborg vervang, en ek glo die fout is by my gewig en nie die onderdeel nie ;D

Kry tans 100km op 8.4l diesel so is baie tevrede.

Re: 2.2 Ford Ranger double cab

Posted: Sun May 11, 2014 8:13 pm
by SmitH
Dankie JPS