Page 1 of 1
308 verander na 22-250?
Posted: Fri May 09, 2014 8:42 am
by Sniper18
Is dit moontlik om 'n 308 wat se loop amper uit geskiet is na 22-250 te verander? Vra nou maar sommer uit neskierigheid!
Re: 308 verander na 22-250?
Posted: Fri May 09, 2014 9:07 am
by Geno
Jip. Die basis deursnee van altwee kalibers is 0.473", so die aksie sal werk.
Jy kan aansoek doen vir 'n kaliberverandering, en 'n .224 loop koop (+-R6,500.00)
Smid werk is dan nog so R3000.00
Totale koste is rondom R10,000.00
Re: 308 verander na 22-250?
Posted: Fri May 09, 2014 9:30 am
by Sniper18
Dankie! Sjoe so dit sal baie geld kos met R10000 kan jy 'n nuwe howa koop!
Re: 308 verander na 22-250?
Posted: Fri May 09, 2014 3:03 pm
by Arnold
Sniper18 wrote:Dankie! Sjoe so dit sal baie geld kos met R10000 kan jy 'n nuwe howa koop!
Ja, en dan het jy steeds 'n moertoe 308 ...
