Page 1 of 1

Burris Predator Quest

Posted: Thu May 08, 2014 4:36 pm
by Hartskoot Hennie
Wat dink julle van die teleskoop?

http://burrisoptics.com/predator4x14x.html

Re: Burris Predator Quest

Posted: Thu May 08, 2014 7:05 pm
by Jaco B
Hi Hennie.

Ek dink dit is maar dieselfde as die FF2 met E1 reticle wat ek het en is baie tevrede met myne.

Van die beste waarde vir geld....

Waarvoor kan jy hom kry?

Re: Burris Predator Quest

Posted: Thu May 08, 2014 7:31 pm
by Pvdw
Burris oor die algemeen stel nie teleur nie.