Page 1 of 1

Meopta handelaar?

Posted: Thu May 08, 2014 6:27 am
by muismaree
Hi julle

Wie in SA, behalwe opticsinternational, verkoop Meopta teleskope? Ek wil darem net bietjie kan rondshop vir pryse.

Re: Meopta handelaar?

Posted: Thu May 08, 2014 6:38 am
by Frikkie Coetzee
Daar is n paar plekke.

Re: Meopta handelaar?

Posted: Thu May 08, 2014 6:44 am
by Frederik
Brooklyn Circle Gunsmith 012 346 1613

Re: Meopta handelaar?

Posted: Thu May 08, 2014 7:26 am
by Geno
PM vir Raychell hier op die forum...

Re: Meopta handelaar?

Posted: Thu May 08, 2014 7:35 am
by atplay
Die Kooperasie - Humansdorp 042 291 0431

Re: Meopta handelaar?

Posted: Thu May 08, 2014 4:00 pm
by Maximus

Re: Meopta handelaar?

Posted: Fri May 09, 2014 6:34 am
by muismaree
Dankie, julle is beter as Google! ;D

Re: Meopta handelaar?

Posted: Sat May 31, 2014 7:11 pm
by tgg
wat gaan jy koop, ek het die 4-12x50 gekoop en is nogal impressed

Re: Meopta handelaar?

Posted: Sat May 31, 2014 9:06 pm
by GWB
Sien Wildman is nou Meopta agente.