Page 1 of 1
Courier van vuurwapen
Posted: Sun May 04, 2014 8:01 pm
by lucas
Goeie naand,
Ek wil graag n vuurwapen laat courier van Kimberley, Wat is die beste om die wapen te vir pak ? Waste courier dienste mag vuurwapen vervoer?
Dankie
Re: Courier van vuurwapen
Posted: Sun May 04, 2014 8:13 pm
by Rudie
Jou opsies is basies Ram en dan Ram

sover my kennis strek moet hy in 'n harde kas wees as jy hom vervoer.
Re: Courier van vuurwapen
Posted: Sun May 04, 2014 8:50 pm
by henning
Soos Rudie se Ram en Ram. Ek het myne verpak in n boks gemaak van n ou hout krat of pallet planke.
Groete
Henning
Re: Courier van vuurwapen
Posted: Sun May 04, 2014 9:59 pm
by Carel Kolesky
Voorheen het hulle n geweertas voorsien-nou moet jy self behouering voorsien en ja,daar is net RAM-laasjaar 2 wapens gestuur-400 en 1400kms sonder enige probleem.
Re: Courier van vuurwapen
Posted: Mon May 05, 2014 6:39 pm
by lucas
Naand,
Dankie vir die terug voering!
Sal maar n plan maak.

Re: Courier van vuurwapen
Posted: Mon May 05, 2014 7:24 pm
by chrisman
RAM is die enigste courier wat dit doen...
My 30-06 vrydag van die kaap laat kom, R573.08 het hulle drie dae gevat.
Was in 'n ou CZ boks verpak met koerantpapier en bubble wrap..............
Voorspoed