Page 1 of 1
6.35 / .25 ACP Dies
Posted: Sat May 03, 2014 12:13 am
by Johnnie De Wet
Naand Manne,
Ek is opsoek na 6.35 / .25 ACP dies as iemand het wat stof vergader en wil verruil vir kontant.
voorspoed!
Re: 6.35 / .25 ACP Dies
Posted: Tue Jun 24, 2014 3:55 pm
by Tns
IS JY NOG OPSOEK NA DIES VIR DIE 6.35?
OF HET JY REGGEKOM?
TNS
0721395513
Re: 6.35 / .25 ACP Dies
Posted: Tue Jun 24, 2014 4:36 pm
by Johnnie De Wet
Hi Tns,
Ek is nog op soek na daardie matryse. Kan jy moontelik help?
Groete
Re: 6.35 / .25 ACP Dies
Posted: Fri Jul 04, 2014 1:52 pm
by Johnnie De Wet
Dankie Manne, jul kan maar ophou soek.
Nog n Jaracal suksesverhaal, dankie Tns.
Groete