Page 1 of 1

BSA Scope

Posted: Fri May 02, 2014 12:01 pm
by reggie
More,

Ek het 3-12x44 BSA Airrifle scope wat los le.
Wil dit graag op howa 308 sit sal dit werk? Kan dit die recoil hanteer en sy zero hou?
Wil die scope net vir jaar of so ophou tot ek die Zeiss(R18000.00) kan bekostig wat ek graag wil he