Page 1 of 1

P 14 aksie?

Posted: Wed Feb 09, 2011 5:35 pm
by Nico Harris
Ek kan n 303 met n p14 aksie kry vir R1000- sy loop lyk nog goed en h group nog mooi! dink julle dit is die moeite werd? wil dit my vark geweer maak!

groete

nico

Re: P 14 aksie?

Posted: Wed Feb 09, 2011 9:01 pm
by Geno
Nico, vat hom!

Re: P 14 aksie?

Posted: Wed Feb 09, 2011 9:02 pm
by Jagtersdok
Vat hom Dadelik. Arms vra R4700 vir daai aksies.

Re: P 14 aksie?

Posted: Wed Feb 09, 2011 9:13 pm
by Monrique (SJ)
Nico

Jy sal nooit weer daai bargain kry nie, jy moes hom al gehad het, my maat!

Geniet hom.

Groetnis

Re: P 14 aksie?

Posted: Thu Feb 10, 2011 11:24 am
by Nico Harris
Het hom eintlik klaar gevat :P wou net seker maak ek jag nie aan nie!