Page 1 of 2
Vra hulp met baie!!!!
Posted: Wed Feb 09, 2011 3:15 pm
by klein k
Ek het verskeie herlaai en ander wapen toerusting. Wil weet hoe dit werk!!
Hornady 366
Dillon RL 550
RCBS RCII
Lee Load All II
Dis nou 1 vrou wat vinnig wil leer asb!!!!!!
Re: Vra hulp met baie!!!!
Posted: Wed Feb 09, 2011 3:46 pm
by Robert
Klein K
Welkom hier by ons. Altyd goed om van die skoner geslag te hoor.
Ek weet nie van waar jy is nie maar daar is redelik wapenwinkels soos Safari outdoor op Stellenbosh war herlaai kursuse aanbied. Anders moet jy maar hoor watter van die forum lede naby is en ek glo hulle sal ook kan help.
Laat weet ons van waar jy is en waar het jy van die forum te hore gekom
Robert
Re: Vra hulp met baie!!!!
Posted: Wed Feb 09, 2011 3:53 pm
by klein k
Dankie, ek bly in Bloemfontein. n Vriend het my gese van die forum en dat ek die nodige hier kan leer.
As ek net weet waarvoor alles is wat ek het en hoe om dit te gebruik!
Het 9 kalibers wat ek self wil herlaai as ek kan.
Re: Vra hulp met baie!!!!
Posted: Wed Feb 09, 2011 4:02 pm
by 222
As ek reg is:
Hornady = Haelgeweer herlaai
Dillon = pistool en geweer laai (
http://www.dillonprecision.com/#/conten ... /1/RL_550B)
Lee Load all = ook haelgeweer laai.
Re: Vra hulp met baie!!!!
Posted: Wed Feb 09, 2011 4:04 pm
by Gerhard
klein k wrote:
Ek het verskeie herlaai en ander wapen toerusting. Wil weet hoe dit werk!!
Hornady 366
Dillon RL 550
RCBS RCII
Lee Load All II
Dis nou 1 vrou wat vinnig wil leer asb!!!!!!
Die dillon 550 is 'n great multi stage press.
Ek dink dit is meer geskik vir hand wapen herlaai as vir die fein laai van geweer rontes.
Ek het 1000'de 9mm en 38 Supers op sy klein boetie die Square Deal gelaai.
Re: Vra hulp met baie!!!!
Posted: Wed Feb 09, 2011 4:10 pm
by klein k
Waar op die web kan ek na die helaai goed soek en hoe dit gebruik word?
Re: Vra hulp met baie!!!!
Posted: Wed Feb 09, 2011 6:06 pm
by James Wilson
klein k wrote:
Dankie, ek bly in Bloemfontein. n Vriend het my gese van die forum en dat ek die nodige hier kan leer.
As ek net weet waarvoor alles is wat ek het en hoe om dit te gebruik!
Het 9 kalibers wat ek self wil herlaai as ek kan.
woa nou ponne!! 9 kalibers? ek dink jy moet alles los en jou inskryf vir n herlaai kursus. kies een van die kalibers en leer dit goed herlaai. en bly vir eers ver weg van handwapen herlaai.
se sommer vir ons wat is die kalibers dan kan ons jou help besluit watter kaliber jy op kan leer. party kalibers laai net makliker as ander.
Re: Vra hulp met baie!!!!
Posted: Wed Feb 09, 2011 8:55 pm
by Jagtersdok
KleinK
Op you tube is daar videos van elke stukkie van herlaai. Van hoe om die press op te stel, size van doppe, priming, weeg van kryt, en seat van punte. Als is daar. Maar ek het 'n pel Albert in Bloem en eks seker Clarence van Terminator sal jou ook kan help.
Re: Vra hulp met baie!!!!
Posted: Wed Feb 09, 2011 8:58 pm
by Jagtersdok
Hier is vir jou 'n eerste link. En dan volg jy net die program. Dis soos kursus op tv
http://www.youtube.com/watch?v=kYS_3VsmOP0
Re: Vra hulp met baie!!!!
Posted: Wed Feb 09, 2011 9:07 pm
by klein k
Dankie!!!! Ek gaan bietjie daar oplees!!! Sal alle hulp naslaan en gebruik!
Re: Vra hulp met baie!!!!
Posted: Wed Feb 09, 2011 9:13 pm
by Stefan764
Naand Nooi
Welkom opi Forum! Hie gat jy regkom, glo nou mar vir my.
Re: Vra hulp met baie!!!!
Posted: Wed Feb 09, 2011 9:30 pm
by 243Songdaug
Klein K.
Welkom op die forum - soos jy sien kan jy net vra en die manne help graag. Daar is heelwat lede en ook skuts in die Bloem omgewing - skakel in by een van die klubs, jy sal sommer gou die regte manne en maninne ontmoed om jou by te staan met die regte raad.
Herlaai is verslawend......dar is altyd nog 'n ietsie wat jy MOET h?. Geniet en laat van jou hoor.
Jaco
Re: Vra hulp met baie!!!!
Posted: Thu Feb 10, 2011 8:25 am
by DawieKotze
KOOP VIR JOU HEEL 1STE 'n HANDBOEK OOR HERLAAI!!!!
Lees dit 3 maal en begin dan baie versigtig met een kaliber!!
My 2c en baie welkom!!
Re: Vra hulp met baie!!!!
Posted: Thu Feb 10, 2011 10:15 am
by klein k
Dankie aan almal wat raad gee. Hier gaan ek beslis reg kom. Het gaan kyk op die web gister aand.
Dit help beslis baie. Het baie bekende goed gesien wat in die wapenkamer staan.
Soos gese is dit lees, kyk en lees maar gee net kans. Dankie manne, dit lekker om te hoor julle
wil help.
Re: Vra hulp met baie!!!!
Posted: Thu Feb 10, 2011 3:16 pm
by Wielie Waps
Manne van die forum
Ek is die een wat vir KK aan die forum voorgestel het. Sy is 'n aktiewe lid van dieselfde tak waar ek en Danie243(tikmsjien) lede is.
Sy het my gevra om te help , maar ek weet te min van al die gadgets wat sy daar het. As jy nie omgee nie Kleink gee ek so bietjie agtergrond van jou situasie.
Kleink het die gagets en alles gekry nadat haar man oorlede is , en sy gaan met passie aan met dit wat hy gedoen het.
Sy neem ook deel aan ons skietkompetisies daar op Soutpan en het al 'n paar manne laat les opse.
Al wat ek kan se is dat daar 'n paar ineressante skietysters is.
Ek reken hier is genoeg kennis om vir haar te help
Re: Vra hulp met baie!!!!
Posted: Thu Feb 10, 2011 3:46 pm
by klein k
Dankie Wielie Waps,
Ek het gaan kyk by
www.youtube en daar is baie wat ek het. Werk hulle so 1 vir 1 deur.
Herlaai boeke het ek en baie ander. My oorlede man was n groot skut. Soos ek gese het
wil weet wat gaan waar. Ja ek het dit my passie gemaak. Het ek vroeer in my lewe geweet
dit is so lekker en leersaam het ek dat lankal aangepak. Snaaks hoe die lewe mens in rigtings
instuur wat jy nooit gedroom het jy sou doen nie. En ja, hierdie interessante skietysters gaan my nie wen nie.
Re: Vra hulp met baie!!!!
Posted: Thu Feb 10, 2011 4:59 pm
by fanie17
Hoe het jy aan al die goet gekom,sonder om te weet wat jy doen ,ek is net verbaas
Re: Vra hulp met baie!!!!
Posted: Thu Feb 10, 2011 5:09 pm
by Jagtersdok
Soos sy s? haar oorlede man
Re: Vra hulp met baie!!!!
Posted: Thu Feb 10, 2011 5:14 pm
by fanie17
Het dit gemis ,jou ou raak leser
Re: Vra hulp met baie!!!!
Posted: Thu Feb 10, 2011 7:12 pm
by klein k
Fanie17
My wapen kursus almal gedoen en is al meer as n jaar by my tak betrokke
deur maandeliks te skiet. Maar daar is n verskil tussen skiet en herlaai soos
jyself weet. As ek bereid is om te leer wat ek wel is help liewer want dit
verbaas my eerder dat almal wil weet hoe ek daaraan gekom het. Ek het dit
en wil dit gebruik en beslis nie vir ornamente nie!!!!!
Jagtersdok, dankie vir jou intree daar!!!!!
Re: Vra hulp met baie!!!!
Posted: Thu Feb 10, 2011 7:19 pm
by fanie17
Kleil k
Dit is great dat jy wil aan hou doen,een van my grootste probleme is ,my gewere en my karre na afsterwe,ek het n porsche, ACcobra,jeep en nog ander wat my naby die hart is,sonder erfgename.Verskoon my vraag
Re: Vra hulp met baie!!!!
Posted: Thu Feb 10, 2011 7:28 pm
by klein k
Fanie17
Jy het n probleem maat!!! Ek het wel erfgename vir myne.
Ek doen dit alles omdat dit vir my lekker is en omdat ek mal is oor die natuur.
Nie om n punt te bewys nie maar omdat en wil!!!!!
Het baie lank op die plaas gebly en kan jou waarborg het meer gereedskap
as baie ander en kan dit alles gebruik.
Re: Vra hulp met baie!!!!
Posted: Thu Feb 10, 2011 7:30 pm
by fanie17
Sal graag help as ek kan.
Re: Vra hulp met baie!!!!
Posted: Thu Feb 10, 2011 7:38 pm
by klein k
Dankie, net so tussen (), dit wat onder jou naam gelys is, is dit wat jy het????
Ek het so 6 dieselfde
Re: Vra hulp met baie!!!!
Posted: Thu Feb 10, 2011 7:53 pm
by fanie17
Dit is great ,ek is so bly n girl verstaan die goed,By my is dit nag