Page 1 of 1
Wereld roofdier roep kampioenskappe
Posted: Wed Feb 09, 2011 12:35 pm
by James Wilson
die topic moet seker onder die lagspiere afdeling val. ek kyk op youtube, en nog n paar plekke op die net en dan sien ek die Amerikaners hou n wereld kampionskappe vir die beste roepper, maar dit lyk my dit is net die amerikaners wat deelneem
ek het hulle al mails gestuur en gevra watter ander lande het al deelgeneem en waar is die manne van Afrika, maar ek word flat geignoreer!
ander manne die!
Re: Wereld roofdier roep kampioenskappe
Posted: Wed Feb 09, 2011 12:37 pm
by Stefan764
James
Dis soos die NFL football ook. As jy wen is jy die "World Champ" mar net 1 land neem deel?? Hehehe
Re: Wereld roofdier roep kampioenskappe
Posted: Wed Feb 09, 2011 2:04 pm
by Jagtersdok
En die World series Baseball
Re: Wereld roofdier roep kampioenskappe
Posted: Wed Feb 09, 2011 2:46 pm
by Wielie Waps
Moenie vergeet van WWE se intercontinental champion en world heavy weight champion ens nie.
Hulle moet bietjie Brakpan toe kom
Re: Wereld roofdier roep kampioenskappe
Posted: Wed Feb 09, 2011 6:02 pm
by James Wilson
Wielie Waps wrote:
Moenie vergeet van WWE se intercontinental champion en world heavy weight champion ens nie.
Hulle moet bietjie Brakpan toe kom

, ai maar nou het ek lekker gelag
Re: Wereld roofdier roep kampioenskappe
Posted: Thu Feb 10, 2011 8:18 am
by Beyers
Die Wereld is maar 'n klein plekkie

Re: Wereld roofdier roep kampioenskappe
Posted: Thu Feb 10, 2011 2:30 pm
by theedge
Dankie
