Page 1 of 1
Kleur van kar
Posted: Fri Apr 25, 2014 5:46 pm
by Williel
Het probeer soek vir so iets op die forum maar nog dom daarmee.
Wil graag hoor of die kleur van die voertuig vir Jakkalsroep in die nag belangrik is. Ek kan n Wit Cruiser koop vir die plaaswerk maar gaan ook roep in die nag.
As Wit n pyn is, kan ek n produk kry om die bakkie te kleur vir wegsteek en later af te was?
Hoor graag van julle.
Re: Kleur van kar
Posted: Fri Apr 25, 2014 5:52 pm
by NicoSmit
Ja oxide lym en water jy spray dit op met 'n low pressure spray gun en was dit af met 'n tuinslang of high pressure spuit as jy nie 'n spray gun het nie verf kwas is ook goed doen dit as die bakkie in die son staan sodat die bak lekker warm is en doen dit dan lagie vir lagie .Hoe meer lym jy gebruik hoe langer bly dit op
Re: Kleur van kar
Posted: Fri Apr 25, 2014 5:52 pm
by henning
Ek hoor dat die manne se, wit is absoluut uit, so geen wit voertuie.
Re: Kleur van kar
Posted: Fri Apr 25, 2014 5:58 pm
by Geno
Hier is dit al bespreek:
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=77&t=195
Ek het verlede naweek die verskil tussen n wit bakkie en een van ons jagbakkies langs mekaar in die nag gesien. Ons bakkie was heeltemal onsigbaar, en die wit bakkie duidelik sigbaar.

Re: Kleur van kar
Posted: Fri Apr 25, 2014 6:21 pm
by NicoSmit
Hier is 'n foto van my cammo job op my Corsa
Re: Kleur van kar
Posted: Fri Apr 25, 2014 6:33 pm
by tripodmvr
Ek dink Ian se mebersie is die maklikste oplossing vir die bleek voertuie.
Re: Kleur van kar
Posted: Fri Apr 25, 2014 6:36 pm
by Williel
Dankie vir almal se raad, dit beteken daar is n oplossing vir Wit.
Re: Kleur van kar
Posted: Fri Apr 25, 2014 8:14 pm
by tripodmvr
Jy moet net bruin kleertjies oor die wit onderbroek kry dan kruip hy mooi weg. Ian maak sulke camo komberse.