''Scissor Jack'' geweer rus
Posted: Thu Apr 24, 2014 8:24 am
Ek het gister hier op die forum n plasing gelees van n lid wat die bg gemaak het maar kry hom nie om daarby aan te sluit nie. Ek en my oorlede Pa het ook die projekkie n paar jaar terug aangepak. Die 2 toevoegsels wat ek ekstra op het is die ''turn buckles'' wat die jack bewegingvry maak, hy was lekker stewig in die begin maar die 338WM het bietjie sy litte losgemaak, ek kry hom nou die jack die regte hoogte en sluit hom dan in plek met die ''turn buckles''
http://i1356.photobucket.com/albums/q724/andrebotha007/20140424_081316_zps14a48850.jpg
http://i1356.photobucket.com/albums/q724/andrebotha007/20140424_081350_zps9fa20aa9.jpg
O ja die lussie wat julle in die agterkant van die rus sien is vir die kinders en vroulief aangebring om bietjie te help met recoil op die groter kalibers.