Tweede Pistool?
Posted: Wed Apr 23, 2014 8:50 pm
Naand manne
Ek kan n baie netjiese Beretta .22 pistool kry waarmee die kinders kan skiet, want die Glock skop te veel vir hulle. Hoe sal ek hom motiveer? Ek het toegewyde jag en sport status.
Groete
Henco