Page 1 of 1

Nou gaan ek lekker jakkalse skiet.

Posted: Mon Apr 21, 2014 8:37 pm
by Ian
Ek het my bakkie ingeruil vir die ;D . Al probleem is dat ek nou die jakkalse sal moet in jaag.

Re: Nou gaan ek lekker jakkalse skiet.

Posted: Mon Apr 21, 2014 9:03 pm
by mariusr
Lyk soos Mad max bike!! Dink jakkie skrik sy gat af as daai ding op hom af kom! Gaan bietjie ammo ook mors sal goed werk vir zombie stopper !!

Re: Nou gaan ek lekker jakkalse skiet.

Posted: Mon Apr 21, 2014 9:14 pm
by Jakkie 321
Ja nee daai is nou n regte "red neck bike"

Groette

Re: Nou gaan ek lekker jakkalse skiet.

Posted: Mon Apr 21, 2014 9:17 pm
by Jacquesb
Lyk lekker

Re: Nou gaan ek lekker jakkalse skiet.

Posted: Mon Apr 21, 2014 9:31 pm
by Marc
Sommer gut en skin ook haha

Re: Nou gaan ek lekker jakkalse skiet.

Posted: Mon Apr 21, 2014 9:40 pm
by douw
Sien hoe gaan die N1 oop soos die see voor Moses!